01/09/2025
Baie baie dankie aan Hopefield Fynbosskou vir n wonderlike skou.Soos altyd was dit n pretvolle tyd by julle ❤️
En dan ons trekking wenner❗
Baie geluk aan hanse 😁
Geniet dit en weereens baie dankie vir die ondersteuning.