Dial a Bake

Dial a Bake Dial a Bake is n tuisnyerheid wat top gehalte gebak lewer aan die publiek. Ons het tans n winkel in North Cape mall en Newpark sentrum.

Tuisnywerheid in Kimberley wat heerlike tuisgebak aan publiek lewer. platters, terte, koeke, soet en sout eetgoedjies en novilty koeke

TC Designs  baie dankie Vir julle professionele diens. Julle maak altyd Vir ons die mooiste toppers
01/09/2024

TC Designs baie dankie Vir julle professionele diens. Julle maak altyd Vir ons die mooiste toppers

13/03/2024
Dial a Bake supporting the Boks!!!🙃
25/08/2023

Dial a Bake supporting the Boks!!!🙃

Just love pink cakes 🎂
01/07/2023

Just love pink cakes 🎂

23 cm 3 laag koeke. Enige Tema. Van n verjaarsdag koek, anniversary koek, baby shower koek tot n trou koek!
07/05/2023

23 cm 3 laag koeke. Enige Tema. Van n verjaarsdag koek, anniversary koek, baby shower koek tot n trou koek!

23cm dubbellaag prentjie koek. Ons geure om van te kies is sjokolade, vanilla, koffie of red velvet.
07/05/2023

23cm dubbellaag prentjie koek. Ons geure om van te kies is sjokolade, vanilla, koffie of red velvet.

My nuwe gunsteling. Sheet cakes!!!!! Genoeg koek vir almal.
07/05/2023

My nuwe gunsteling. Sheet cakes!!!!! Genoeg koek vir almal.

Hierdie is n 17cm koek met 8 cup cakes vir R280. Ons Kan enige Tema maak. Baie oulike idee vir moedersdag. Kontak ons op...
07/05/2023

Hierdie is n 17cm koek met 8 cup cakes vir R280. Ons Kan enige Tema maak. Baie oulike idee vir moedersdag. Kontak ons op 0824688728

10/11/2022
So trots op ons novelty koeke span
25/01/2022

So trots op ons novelty koeke span

Dial a Bake het n groot reeks Bake it Yourself produkte. Gaan maak n draai by een van ons winkels in die North Cape mall...
11/08/2021

Dial a Bake het n groot reeks Bake it Yourself produkte. Gaan maak n draai by een van ons winkels in die North Cape mall, Diamond Pavilion mall of Rhodesdene sentrum.

Address

Kimberley
8301

Opening Hours

Monday 09:00 - 18:00
Tuesday 09:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 09:00 - 18:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 16:00
Sunday 10:00 - 14:00

Telephone

+27538612421

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dial a Bake posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dial a Bake:

Share