01/10/2017
Ons projek is nie gestaak nie. Ons gaan voort om botteldoppies te versamel, nou vir die behandeling van kinders met gesplete verhemeltes.
Broodbindertjies gaan na Mary Honeybum vir Rystoele Sien haar F\Bblad BREADTAGS FOR WHEELCHAIRS
Baie dankie weereens vir almal se bydrae. groete Elize