05/07/2022
Ongelukkig kan ek vir eers nie nog bestellings neem nie. Wanneer ek wel weer bestellings begin boek sal ek laat weet, maar my tyd deur die week is op hierdie stadium baie beperk en ek probeer die staande bestellings nog doen - julle moet nie bekommer nie. Ek moet ook net sĂȘ baie dankie vir julle ondersteuning tot sover. Ek ken ongelukkig nog nie genoeg mense in Kathu om te kan verwys nie, alhoewel ek vreeslik graag sou wou. So moeilik om nou almal te moet wegwys, was sooooo lekker om die kinder hartjies te kon bly maak. Weereens baie dankie