09/12/2024
KERSFEES AKTIWTEIT BOKSIES
Alle koekies word met Vanilla suiker koekie deeg gemaak
🎄Versier jou eie kersfees koekies R60 vir 3 koekies met 3 icing, 3 sprinkles, 1 sweetie, instruksies, tande stokkie en handdoek papier daar is ook 'n boskie met net 2 koekies vir R50
🎄 Versier jou eie kersfeesboom koekie, 1 groen icing, 2 pakkies sprinkles en 1 kersfees boom koekie R30
🏠Bou jou eie GEMMERBROODHUISIE R200
🎨🖌️Verf jou eie koekie, daar is verskillende prentjies om van te kies R40 een.
Kontak my privaat vir bestellings
0735657119
📌Ek is van Kathu, maar courier landswyd