Fondant at Kleu

Fondant at Kleu Fondant@Kleu maak fondant versierings vir alle geleenthede, van formeel tot kinderpartytjies. Fondant@Kleu het begin as 'n stokperdjie en net gegroei van daar.

Dit het ontstaan uit 'n liefde vir bak en baie kreatiewe idees! Ons het begin net met "molds" rondspeel en gevorder tot hangemaakte versierings wat gepas is vir enige geleentheid, van formele troues, kinderpartytjies en sommer net ietsie mooi vir die oog.

Address

Kareedouw
6400

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fondant at Kleu posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share