Kakamas Tuisnywerheid

Kakamas Tuisnywerheid Produkte:
Koeke, terte, kleinkoekies, soutborde, beskuit en alles wat lekker is! - Ons neem ook best

Nuwe voorraad: Miljoenerskoek: R100,Wortel koeke: R130, Sjokkolade koeke: R75-R80, PS Koeke:R80.00, Bar-one Koeke: R80.0...
25/06/2015

Nuwe voorraad: Miljoenerskoek: R100,Wortel koeke: R130, Sjokkolade koeke: R75-R80, PS Koeke:R80.00, Bar-one Koeke: R80.00, Rooi fluweel Karamel Cupcakes: R8.00 elk / 6x @ R32.00, Cupcakes (Sjok/vanilla): R25.00, Wors rolletjies: 6x ,00, Maalvleis pasteitjies: 6 x @ R30.00, Skuinskoek - Groot: R17, Skuinskoek - Klein: R10, Jam Tertjies: 6 @ R30-00,

Alle baksters wat suier palm olie wil bestel. Kontak my asb. voor Saterdag by 079 9999 093. Dit kos R12.80 ', liter. Ek ...
25/06/2015

Alle baksters wat suier palm olie wil bestel. Kontak my asb. voor Saterdag by 079 9999 093. Dit kos R12.80 ', liter. Ek bestel 20 liter dan kos dit goedkoper en word direk in Kakamas afgelewer. 20 Liter kanne Kos R265. Die produk is suiwer en word op 'n gereelde basis getoets deur die universiteit van die Vrystaat. Vir meer inligting kan U die volgende blad besoek: http://www.reinoil.co.za/

Cooking Oil South Africa

24/06/2015

Kalahari Tuisnywerheid Kakamas

Ons vra om verskoning - As gevolg van MTN se staking het ons internet probleme ondervind. Die probleem is nou reggestel - Hopenlik permanent!
Sodra ons vars produkte afgelewer word, kan ons nou weer kennisgewings pos! — celebrating life.

Nuwe voorraad: Vadersdag koeke met kaartjies @ R100.00
19/06/2015

Nuwe voorraad: Vadersdag koeke met kaartjies @ R100.00

Nuwe voorraad: Sjokkolade koekie fudge, koeksisters, dadelballetjies, lepelsteeltjies, melkterte, sout terte en hope kle...
18/06/2015

Nuwe voorraad: Sjokkolade koekie fudge, koeksisters, dadelballetjies, lepelsteeltjies, melkterte, sout terte en hope klein koekies!

15/06/2015

KENNISGEWING: Die Tuisnywerheid in Kakamas is more oop tot 13H00 :-)

Nuwe voorraad: Grenadella &Lemoen koeke: R80.00, Lemoen koeke: R80.00, Sjokkolade Koeke: R80.00, Miljoeners koek (suiwer...
15/06/2015

Nuwe voorraad: Grenadella &Lemoen koeke: R80.00, Lemoen koeke: R80.00, Sjokkolade Koeke: R80.00, Miljoeners koek (suiwer sjokkolade en brandewyn): R186.50, Melkterte: R40.00, Jam tertjies: R20.00 (4-pak), Rooi fluweel karamel cupcakes: R 8.00 elk of R64.00 ( 8-pack), Souttertjies: R25.00 (8pack), Piesang-karamel muffins (Groot) - R8.00 elk, Rooi fluweel kaaskoeke: R140-00:

Bestel nou Bybel koeke vir vadersdag, verjaarsdae, aannemings of ander geleenthede: R380.00 met foto, R360.00 sonder fot...
08/06/2015

Bestel nou Bybel koeke vir vadersdag, verjaarsdae, aannemings of ander geleenthede: R380.00 met foto, R360.00 sonder foto - Skokolade / Vanielje - met uitrol versiersel:

Nog nuwe voorraad: Miljoeners koek: R100,00; Jam Roll & Jam Roll Slices:R25,00 & R6.00; P.S. Koek / Bar one koek (dubbel...
05/06/2015

Nog nuwe voorraad: Miljoeners koek: R100,00; Jam Roll & Jam Roll Slices:R25,00 & R6.00; P.S. Koek / Bar one koek (dubbellaag) : R100.00; Melkterte: R40.00; Sout bordjies: R25; Vla Koek: 140.00:

Vars voorraad: Pynappelkoek - R75 - 00, Sjokkolade koeke : R75-00 tot R120-00, Vanilla laag koeke: R50-00, Lemoen Plaat ...
05/06/2015

Vars voorraad: Pynappelkoek - R75 - 00, Sjokkolade koeke : R75-00 tot R120-00, Vanilla laag koeke: R50-00, Lemoen Plaat koek: R75-00, Aspersie terte: R75-00, Sout terte: R62-50, Lemon Marinque terte: R45-00:

AANDAG: Alle kliente wat klagtes het oor enige produk wat hulle by ons Tuisnywerheid koop moet asb. nie skroom om my te ...
02/06/2015

AANDAG: Alle kliente wat klagtes het oor enige produk wat hulle by ons Tuisnywerheid koop moet asb. nie skroom om my te kontak nie. Stuur 'n privaat boodskap hier op facebook of kontak my tellefonies / whatsup: Belinda - 079 9999 093 of stuur 'n E-pos na: [email protected]
Ons kan nie die Tuisnywerheid se standaard verbeter en opskerp as ons nie bewus is van klagtes nie. U is welkom om annoniem te bly. As u 'n produk koop by ons en daar is fout met die gehalte of kwaliteit, bring dit asb. terug na die Tuisnywerheid sodat on die klagtes kan opvolg.
Ons Tuisnywerheid is 'n werkskeppingsgeleentheid vir talle baksters wat 'n inkomste wil verdien, maar ons moet 'n hoe standaard handhaaf ten alle tye en voldoen aan gesondheidsreels en regulasies.
'n Lekker en geseende dag vir almal en dankie vir almal se ondersteuning om die behoefte van n Tuisnywerheid in Kakamas moontlik te maak!

29/05/2015

Ons amptelike besigheidsblad:

Produkte:
Koeke, terte, kleinkoekies, soutborde, beskuit en alles wat lekker is! - Ons neem ook best

Address

1ste Laan
Kakamas
8870

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kakamas Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kakamas Tuisnywerheid:

Share