Kap ñ Cookie

Kap ñ Cookie Delicious Buttercream Cupcakes and other baked goodies and treats.

17/06/2025

Hello julle .... dit is met n hartseer maar ook n baie opgewonde hart wat ek vanaand net met julle almal wil deel, dat vandag was my laaste dag by Kap ñ Cookie 😔❤️🙏🤗😁 Nou begin my volgende avontuur ... ❤️ Hiermee wil ek net vir elke klient wat my in die laaste jaar en n half ondersteun het baie dankie se en dat ek gaan julle verskriklik baie mis maar dis tyd om aan te beweeg ... ❤️ Nuwe avonture wag op my ... 😁❤️🤗🙏

Enige Vadersdag Cupcakes vir enige iemand? Nog voorbeelde sal volg in die week maar bespreek nou jou spesiale 4, 6 of 12...
09/06/2025

Enige Vadersdag Cupcakes vir enige iemand? Nog voorbeelde sal volg in die week maar bespreek nou jou spesiale 4, 6 of 12 boks Cupcakes 🧁❤️🤗😁

Flavour Lisr and prices ❤️🧁❤️
09/06/2025

Flavour Lisr and prices ❤️🧁❤️

Kontak my gerus vir enige cupcakes
09/06/2025

Kontak my gerus vir enige cupcakes

Fresh Jumbo choc chip cookie and cappuccino for only R50! 😍🍪❤️
09/06/2025

Fresh Jumbo choc chip cookie and cappuccino for only R50! 😍🍪❤️

Benodig jy iets vir n klas partytjie, verjaarsdag partytjie of baba tee? Wat van chocolate brownies in donut vorm, oreo ...
09/06/2025

Benodig jy iets vir n klas partytjie, verjaarsdag partytjie of baba tee? Wat van chocolate brownies in donut vorm, oreo cookies of whoopie pies ❤️😍 perfek vir enige partytjie en word individueel verpak vir jou. Kontak ons gerus by 069 963 2574 vir enige navrae. ❤️🧁🍪❤️ partyfavors

Hello julle enige cupcakes vir enige iemand? 🧁❤️😁Ek lewer vandag af ook  😁  Daar is die vlgde beskikbaar:WortelChocolate...
22/05/2025

Hello julle enige cupcakes vir enige iemand? 🧁❤️😁Ek lewer vandag af ook 😁 Daar is die vlgde beskikbaar:
Wortel
Chocolate Bar One
Vanilla Crunchie
Chocolate Aero Peppermint
😁🤗❤️🧁 laat weet en ek lewer vir jou af. Whatsapp my by 069 963 2574

Red Velvet  Cupcakes vandag gebak 😍❤️🧁Gratis aflewering ook vandag so laat weet en ek bring vir jou... ❤️ Whatsapp my by...
19/05/2025

Red Velvet Cupcakes vandag gebak 😍❤️🧁Gratis aflewering ook vandag so laat weet en ek bring vir jou... ❤️ Whatsapp my by 069 963 2574

Hello julle enige cupcakes vir enige iemand? 🧁❤️😁Ek lewer vandag af ook  😁  Daar is die vlgde beskikbaar:WortelChocolate...
18/05/2025

Hello julle enige cupcakes vir enige iemand? 🧁❤️😁Ek lewer vandag af ook 😁 Daar is die vlgde beskikbaar:
Wortel
Chocolate Bar One
Vanilla Crunchie
Chocolate Aero Peppermint
Vanilla Aero Duet
😁🤗❤️🧁 laat weet en ek lewer vir jou af. Whatsapp my by 069 963 2574 en ek bring oop tot 14h00 by winkel vandag.

Tot 14h00 toe 🤗❤️😁
04/05/2025

Tot 14h00 toe 🤗❤️😁

Easter bunny cupcakes 🧁 ❤️
16/04/2025

Easter bunny cupcakes 🧁 ❤️

Address

31 Diaz Street, Main Beach
Jeffrey's Bay

Opening Hours

Tuesday 11:00 - 16:00
Wednesday 11:00 - 16:00
Thursday 11:00 - 16:00
Friday 11:00 - 18:00
Saturday 10:00 - 15:00
Sunday 11:00 - 14:00

Telephone

+27699632574

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kap ñ Cookie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Kap ñ Cookie:

Share

Category