BJH Ongedierte Beheer.

BJH Ongedierte Beheer. It is to help the farmers with the control of problem anamals like jackals ens.

Twee gekry vandag.
14/01/2018

Twee gekry vandag.

Two  bites the dust.
30/07/2017

Two bites the dust.

4 for the night
16/07/2016

4 for the night

12/12/2015
190 meter kopskoot 223 remigton
17/01/2015

190 meter kopskoot 223 remigton

08/01/2015

Die beheer van ongediertes is 'n groot probleem in ons gebied en die boere lei groot skade weens die verliese aan lammers en kalwers wat deur jakkalse en rooikatte gevang word. Ons het so 7 jaar terug begin met die beheer van ongediertes in die gebied en het tans groot sukses daarmee. Enige persoon wat belangstel dat ons hom moet kom help op sy plaas kan gerus kontak maak met Ben 0829259143 of Hanke 0829024357 vir die tariewe wat ons vra. Ons dek net ons uitgawes en is nie daar om die boere met hoƫ tariewe dood te maak nie. Jakkalsjag is 'n passie vir ons.

Address

BOOGLAAN
Jan Kempdorp

Telephone

0829259143

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BJH Ongedierte Beheer. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share