Dis Lekker Neh

Dis Lekker Neh Coming soon!

Ek’s Veronica – die hande agter die deeg, die brein agter die bak, en die mond wat toets of dit regtig lekker is. 🍪Ek gl...
15/08/2025

Ek’s Veronica – die hande agter die deeg, die brein agter die bak, en die mond wat toets of dit regtig lekker is. 🍪

Ek glo in botter, suiker en ’n bietjie attitude in alles wat ek doen.
Van die eerste meng tot die laaste krummel – as dit nie jou smaakknoppies laat dans nie, dan’s dit nie Lekker Neh nie.

Ek bak vir laggies, vir stories om die tafel, en vir daai net nog een-oomblik.

Welkom by my wêreld – hier’s niks halfgebak nie… behalwe dalk my humor."

Hou julle oë oop 👀
24/04/2025

Hou julle oë oop 👀

Address

Inchanga

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dis Lekker Neh posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category