Fermea's Delicious Home Baking

Directions Website Contact the business

Fermea's Delicious Home Baking QUALITY HOME BAKED. Catering, Platters, Parties, Special occasion cakes, Wedding cakes and Ready mad

01/09/2026
01/08/2026

Fermea's Delicious Home Baking

HAPPY 6TH BIRTHDAY FERMEA'S !!! 🥳🥳🥳Vanoggend Kom sê ek vir die Here Baie dankie vir die groot "WONDERWERK" want dis pres...
01/08/2026

HAPPY 6TH BIRTHDAY FERMEA'S !!! 🥳🥳🥳

Vanoggend Kom sê ek vir die Here Baie dankie vir die groot "WONDERWERK" want dis presies hoe ek FERMEA'S kan beskryf.

My hart is vol ten spyte van al die uitdagings, harde werk en al die groot drome wat ons nog het vir Fermea's is ons opreg dankbaar vir dit wat tans aan ons geleen is.

Dankie vir elke kliënt wat hierdie vir ons moontlik maak sonder julle sou ons dit nie kon doen nie.

Dankie vir my span wat agter my staan, my MA die grootste deel van FERMEA'S wat haar alles gee vir my en die besigheid, my landlord Christo, my man, my dogter, my suster, Valencia wat al 5jaar die pad saam met my stap en al my nuwe engele in die kombuis julle is die Beste ek kon nie vir beter gevra het nie.

Jesus dra Fermea's elke dag, seën haar, tel haar op in moeilik tye en met Jesus se hand oor Fermea's Sal sy nog Baie Jare groei en sterk staan. AMEN!!!

Dis ook weer kompetisie Tyd!!! Spandeer R300 of meer by Fermea's vanaf 1ste Aug tot 31ste Aug en staan kans om 'n R1000 Fermea's voucher te wen🥳🥳🥳🥳

23/07/2026
Fermea's is Baie excited oor ons pakkie wat oppad is!!Vir al die tik tokkers!! If you know you know!!!Ons stel bekend Bo...
21/07/2026

Fermea's is Baie excited oor ons pakkie wat oppad is!!

Vir al die tik tokkers!!

If you know you know!!!

Ons stel bekend BonJuks se crunchy drumstick!!!

Ja julle hoor reg!! 'n sjokolade wat in die vorm van 'n "drumstick" is met 'n heerlike "filling" in die middel😋😋😋😋

1x 50g Bonjuk Crunchy drumstick each!!!

Hierdie gaan Baie vinnig gaan so as jy nie wil uitmis nie plaas asb nou jou bestellings op WhatsApp!!

Ons is geleë in 52 Rivier straat, Hopefield maar ons courier ook landswyd!!!

Plaas jou bestelling nou 0613150501

Address

52 Rivier Straat
Hopefield
7355

Opening Hours

Monday 08:00 - 20:00
Tuesday 08:00 - 20:00
Wednesday 08:00 - 20:00
Thursday 08:00 - 20:00
Friday 08:00 - 20:00
Saturday 08:00 - 20:00
Sunday 08:00 - 17:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Fermea's Delicious Home Baking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Fermea's Delicious Home Baking:

Shortcuts

Share