09/08/2026
Grenadella lekkerste lekker! Spesiaal gebak vir 'n goeie vriend... mens word nie elke dag 80 nie!! Baie geluk Pieter ... mag jy 'n goeie en gesonde nuwe lewensjaar beleef!
Ek doen heerlike tuisgebakte koeke vir enige geleentheid. Spesialiseer in trou-, verjaarsdag & spesiale geleentheids koeke. Pryse op aanvraag beskikbaar
Cakes & Crumbs Kitchen
Hoedspruit
1380
| Monday | 09:00 - 17:00 |
| Tuesday | 09:00 - 17:00 |
| Wednesday | 09:00 - 17:00 |
| Thursday | 09:00 - 17:00 |
| Friday | 09:00 - 17:00 |
| Saturday | 09:00 - 12:00 |
Be the first to know and let us send you an email when Koeke & Krummels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.