Oumi se Tuiskos

Oumi se Tuiskos Homemade Meals delivered to your door.

28/10/2019

Goeie More
Hiermee my spyskaart vir die week.

Maandag
28 Oktober
Beef Kerrie en rys
Of
Beef Bredie op mielierys

Donderdag
31 Oktober
Herderspastei
Soetpampoen
Spinasie

Vir almal wat albei dae bestel en vooruit betaal vir die maand is dit R50 per ete, anders R55 kontant by ontvangs of EFT vooruit betaalbaar
Bestellings moet asb voor 8 vir die spesifieke dag na 0829245481 of 0662537994.
Aflewerings vanaf half drie.
Mooi week
🍽🍽🍽

21/10/2019

Middag almal,
Hiermee my spyskaart vir die week.

Maandag
21 Oktober
Hoenderpastei
Rys
Groenbone
Soetpampoen

Donderdag
24 Oktober
Soet-suur Hoender
Rys
Erte
Gebakte aartappel

Vit almal wat albei dae bestel en vooruit betaal vir die maand is dit R50 anders R55 kontant by ontvangs of EFT vooruit betaal.
Bestellings moet asb voor 8 uur vir die spesifieke dag gestuur word na 0829245481 of 0662537994.
Aflewerings vanaf half drie.

Mooi week
πŸ₯—πŸ₯—πŸ₯—πŸ₯—

22/09/2019

Hiermee my spyskaart vir die week.
Maandag
23 September
Skaap: Kerrie en rys of mielierys

OF
Skaapvleis Bredie en rys of mielierys

Donderdag
26 September
Bobotie en geelrys
Oondgebakte groente met kaaswitsous

Of

Vra-na-meer Hoender en rys
Oondgebakte groente met kaaswitsous

Vir almal wat albei dae bestel en vooruit betaal vir n maand is dit R50, anders R55 kontant of EFT vooruitbetaalbaar.
Bestellings moet asb voor 8 uur vir die spesifieke dag gestuur word na 0829245481 of 0662537994.
Aflewerings vanaf half drie

Geseende week

🍽πŸ₯—πŸ½

18/08/2019

Naand almal.
Hiermee my spyskaart vir die week.

Maandag
18 Augustus
Oondgebakte Hoendergereg met
Groente
Rys

Dinsdag
19 Augustus
Beef Bredie
Stampmielies of rys
Groente in kaassous

Woensdag
20 Augustus
Lasagne
Wortelslaai
Broodtjie

21 Augustus
Donderdag
Chicken Schnitzel
Kaassous
Soetpampoen
Groenbone

Vir almal wat elke dag bestel en n maand vooruit betaal is dit R50 per bord afgelewer, anders R55 per bord. Kontant by ontvangs, of anders EFT vooruitbetaalbaar.
Groente kan verander sonder kennisgewing. Bestellings moet asb voor 8 uur vir die spesifieke dag gestuur word na 0829245481 of 0662537994.
Aflewerings vanaf half drie.

🍽Geseende week.🍽

14/07/2019

Naand almal,

Hiermee my spyskaart vir die week.

Maandag
15 Julie
Chicken a-la-king
Rys
Pampoen
Groenbone

Dinsdag
16 Julie
Hoenderpastei
Aartappels
Room spinasie
Patats

Woensdag
17 Julie
Beeskerrie en Rys
Slaai

Donderdag
17Julie
Gebraaide Varktjop of Hoender (keuse) in mosterd- heuningsous
Kapokaartappels
Erte
Skorsie

Vir almal wat elke dag bestel en n maand vooruit betaal is dit R50 per bord, anders R55 per bord by jou huis afgelewer, anders kontant by ontvangs of EFT Vooruit betaalbaar.
Aflewerings vanaf half drie, groente kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Bestellings moet asb nie later as 8 uur vir die spesifieke dag gestuur word na 0829245481 of 0662537994.

Geseende week vir almal
🍽🌻🍽🌻🍽

07/07/2019

Naand almal,

Hiermee my Spyskaart vir die week,

Maandag 1 Julie
Gegeurde maalvleis
Kapokaartappels
Mengelslaai

Dinsdag 9 Julie
Boontjie Bredie
Rys
Spinasie
Skorsie

Woensdag 10 Julie
Macaroni en kaas met spek
Slaai
Malvapoeding met vla

Donderdag 11 Julie
Hoender
Gegeurde rys
Oondgebakte groente met kaassous
Soetpampoen

Vir almal wat elke dag bestel en n maand vooruit betaal is dit R50 per bord, anders R55 per bord by jou huis afgelewer, anders kontant by ontvangs of EFT vooruit betaalbaar.

Aflewerings vanaf half drie, groente kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Bestellings moet asb nie later as 8 uur vir die spesifieke dag gestuur word na 0829245481 of 0662537994.

Geseende week vir almal
🌸🍽🌸🍽🌸

23/06/2019

Middag almal.

Hiermee my spyskaart vir die week.

Maandag 24 Junie
Hoender Kerrie en Rys
Slaai

Dinsdag 25 Junie
Tamatie Bredie
Rys of stampmielies (jul keuse)
Room Spinasie
Pampoentert

Woensdag 26 Junie
Herderspastei
Skorsie
Franse Erte

Donderdag 27 Junie
Chicken Schnitzel en kaassous
Pietersielie Rys
Soet wortels

Vir almal wat elke dag bestel en vir n maand vooruit betaal is dit R45 per bord, anders R50 per bord by jou huis afgelewer. Kontant by ontvangs anders EFT vooruit betaalbaar.
Aflewerings vanaf half drie.
Groentes kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Bestellings moet asb nie later as 8 uur die oggend vir die spesifieke dag gestuur word na 0829245481 of 0662537994.

Let wel vanaf 1 Julie verhoog die prys met R5 per bord agv hoe brandstof en vleis pryse.
Geseende week vir almal.
🍽🌸🍽🌸🍽🌸🍽

16/06/2019

Goeienaand almal !

Hiermee my spyskaart vir die week.

Maandag 17 Junie
Vakansiedag

Dinsdag 18 Junie
Frikkadelle met sousie
Kapok aartappels
Groenbone
Skorsie

Woensdag
Lasagne met maalvleis
Slaai
Broodtjie

Donderdag
Hoenderpastei
Rys
Brokkolie
Soetpampoen

Vir almal wat elke dag bestel en vir n maand vooruit betaal is dit R45 per bord, anders R50 per bord by jou huis afgelewer. Kontant by ontvangs anders EFT vooruit betaalbaar.
Aflewerings vanaf half drie.
Groente kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Bestellings moet asb nie later as 8 uur vir die spesifieke dag gestuur word na 0829245481 of 0662537994.
Let wel; vanaf 1 Julie verhoog die prys met R5 per bord agv hoe brandstof en vleis pryse, glo jul sal verstaan.
Voorstelle welkom.
Geseende week vir almal
🌸🍽🍽🌸🍽🍽🍽🌸

09/06/2019

Goeienaand almal,
Hiermee my spyskaart vir die week.

Maandag 10 Junie
Coconut Hoender
Rys
Room spinasie
Soet pampoen

Dinsdag 11 Junie
Spagetti Bolognaise
Wortelslaai

Woensdag 12 Junie
Beesvleis kerrie en rys

Donderdag 13 Junie
Vark tjops / of hoender (keuse)
Gebakte aartappels
Groenbone
Patats

Vir almal wat elke dag bestel en vir die maand vooruit betaal is dit R45 per bord afgelewer, anders R50 kontant by ontvangs, anders EFT vooruit betaalbaar.
Aflewerings vanaf half drie.
Groente kan verander sonder vooraf kennisgewing.
Bestellings moet asb per whatsapp gestuur word voor 8 uur die spesifieke dag na 0829245481 of 0662537994.
Glo ons gaan nog lank en lekker saam eet.

Baie dankie mooi week vir almal.
🍽🍨🍽🍨🍽🍨🍽🍨

26/05/2019

Goeienaand almal !
Hiermee my Spyskaart vir die komende week.

Maandag 27 Mei
Oondgebakte Perske Hoender
Aartappels
Botterskorsie
Spinasie

Dinsdag 28 Mei
Herderspastei
Soetwortels
Erte

Woensdag 29 Mei
Macaroni en Kaas
Slaai

Donderdag 30 Mei
Boontjie Bredie
Rys of Blomkoolrys of Stampmielies (jou keuse)
Pampoentert
Groenbone

Vir almal wat elke dag bestel en vir n maand vooruit betaal is dit R45 per bord, anders R50 per bord by jou huis afgelewer, kontant by ontvangs anders EFT vooruit betaalbaar.
Aflewerings vanaf half drie.
(Groente kan verander sonder kennisgewing)
Bestellings moet asb per whatsapp of sms gestuur word na 0829245481 of 0662537994, nie later as 8 uur die spesifieke dag as.

Voorstelle welkom.

Glo ons gaan nog lank en lekker saam eet.
Baie dankie
Geseende week vir almal
🍽🍽🍽🍽🍽🍽🍽🍽🍽

19/05/2019

Goeienaand almal!
Hiermee my Spyskaart vir die komende week.

Maandag 20 Mei
Hoender Kerrie en rys
Slaai of piesang

Dinsdag 21 Mei
Frikkadelle
Gemengde groente in witsous
Lemoen-soetwortels
Aartappels

Woensdag 22 Mei
Boerewors met tamatiesmoor
Kapok aartappels
Soet erte

Donderdag 23 Mei
Ouma se Beesvleispotbraai
Rys of stampmielies
Soet pampoen
Groenbone

Vir almal wat elke dag bestel en vir n maand vooruit betaal is dit R45 per bord, anders R50 per bord afgelewer by jou huis, kontant by ontvangs anders EFT vooruitbetaalbaar.
Aflewerings vanaf half drie.
(Groente kan verander sonder kennisgewing)
Bestelling moet asb per whatsapp of sms gestuur word na 0829245481 of 0662537994, nie later as 8 uur die spesifieke dag asb.

Voorstelle welkom

Glo ons gaan nog lank en lekker saam eet.
Baie dankie, geseende week vir almal.
🌸

12/05/2019

OUMIE SE TUISKOS

Spyskaart vir die week:

Maandag - 13 MAY
Blatjang Hoender
Rys
Pampoen Tert
Groenbone

Dinsdag - 14 MAY
Kerrie en Rys
Slaai
Broodtjie

Woensdag - 15 MAY
Lasagna
Broodtjie

Donderdag - 16 May
Chicken A’la King
Rys
Soet Wortels

Vir almal wat elke dag bestel en vooruit betaal is dit R45 per bord, anders R 50 afgelewer by jou huis. Kontant by ontvangs anders EFT vooruit betaalbaar.
(Groente kan verander sonder kennisgewing)
Aflewerings vanaf 3 uur.
Bestellings moet asb per Whatsapp of epos gestuur word na 066 253 7994 of
082 924 5481, [email protected] nie later as 8 uur die spesifieke dag asb.

Voorstelle welkom.

Glo ons gaan nog lank en lekker saam eet!

Baie dankie, mooi week vir almal.
🌸🌸🌸🌸🌸🌸

Address

Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 08:00 - 10:00
Tuesday 08:00 - 10:00
Wednesday 08:00 - 10:00
Thursday 08:00 - 10:00

Telephone

+27 82 924 5481

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oumi se Tuiskos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Oumi se Tuiskos:

Share