01/04/2026
Dankie, Hoërskool Swellendam, so lekker om weer by julle te kuier. Dankie, Juffrou Corina en Verbruikerstudie-leerders, vir julle gasvryheid en ontvanklikheid vir leer. Mag dit wat ek kom deel het ‘n saadjie van innovasie en kreatiwiteit plant!