23/03/2020
Op vandag se spyskaart is Beef Lasgane met Groente. Heerlike vars uit die oond Skons.
Onthou ons bied ook 'n afleweringsdiens van kos in die dorp, wees vrymoedig om ons te kontak by 028 722 1389 indien U van hierdie diens gebruik wil maak.
Ons het steeds 'n wye verskeidenheid van ons tuisgemaakte Konfyte en Gebottelde Slaaie.
Ons Piekelvis en 'n gebottelde Slaaitjie is 'n lekker vinnige etetjie om op terug te val.
Muesli Beskuit / All bran Beskuit / Karringmelk Beskuit met of sonder Anyssade.
Ons verkoop ook Aloe Ferox produkte.
Dankie vir U getroue ondersteuning kom kuier gerus.
Skakel ons vir enige navrae by 028 722 1389 baie dankie🤗