29/06/2026
π NIBBLEZ β Sout & Soet Borde op Bestelling! π
Maak jou volgende geleentheid onvergeetlik met ons heerlike sout- en soetborde, vars voorberei op bestelling.
π Perfek vir: β Verjaarsdae β Baby Showers β Troues β Kantoorfunksies β Vergaderings β Korporatiewe geleenthede β En enige spesiale viering
Ons gebruik gehalte bestanddele en sorg dat elke bord met liefde voorberei word.
π GeleΓ« in Nigel π Aflewering beskikbaar in Gauteng areas.
π² Bestel vandag via WhatsApp: 083 275 3870
β οΈ Let wel: Alle borde word slegs op bestelling gemaak. Bestel betyds om teleurstelling te voorkom.
Nibblez β Klein happies, groot indruk! π