Potpourri Tuisbedryf

Potpourri Tuisbedryf Rakke propvol bederf, van soet tot sout. Hier sal jy die varste en smaakvolste gebak in die Tuinroete aantref. Propvol smaak en genot.

Elke krummeltjie is met liefde gemaak, soos ons ouma's ons nog geleer het.

Tannie Mara se legendariese melkterte wat by Spekboom te koop was is nou beskikbaar by POTPOURRI TUISBEDRYF IN HARTENBOS...
21/02/2025

Tannie Mara se legendariese melkterte wat by Spekboom te koop was is nou beskikbaar by POTPOURRI TUISBEDRYF IN HARTENBOS. Gelee op die hoek van Kaap de Goedehoop Laan, langs Hartenbos apteek, oorkant Laerskool Hartenbos.

11/02/2025

Kom maak 'n draai by Potpourri Tuisbedryf gelee in Hartenbos op die hoek van Kaap de Goedehoop laan langs Hartenbos Apteek oorkant Laerskool Hartenbos. Heerlike lekkernye asook slaaie nou daar beskikbaar.

Niks kry hierdie ystervrou onder nie. Nie eers 'n af been nie. Sy is 'n inspirasie en voorbeeld vir vele. Haar been is 3...
29/11/2024

Niks kry hierdie ystervrou onder nie. Nie eers 'n af been nie. Sy is 'n inspirasie en voorbeeld vir vele. Haar been is 3jaar gelede afgesit weens mediese komplikasies. Twee keer by die dood omgedraai, maar sy het hard terug baklei en met die Here se krag en gebede het sy deur gedruk. Hierdie vrou doen self haar inkopies met haar rolstoel. Sy klim self die trappe op en af sonder hulp. Sy is heeltemal onafhanklik. Trotse eienaar van Potpourri Tuisbedryf in Hartenbos. Met die heerlikste tuisgebakte lekkernye. Maak gerus 'n draai. Hierdie vrou is my moeder. Baie lief vir mamma ###

Potpourri Tuisbedryf se rakke loop oor van al die lekkernye. Vele om van te kies. Heerlike soet en southappies soos jou ...
29/08/2024

Potpourri Tuisbedryf se rakke loop oor van al die lekkernye. Vele om van te kies. Heerlike soet en southappies soos jou ouma dit gemaak het. Maak gerus 'n draai. Ons is gelee op die hoek van Kaap de Goedehoop laan langs Hartenbos Apteek oorkant Laerskool Hartenbos.

Kontak Rita vir bestellings: 0768121632

Maak gerus 'n draai by Potpourri Tuisbedryf. Ons het heerlike vars gebakte pasteie, croissants, brode, broodrolletjies, ...
20/08/2024

Maak gerus 'n draai by Potpourri Tuisbedryf. Ons het heerlike vars gebakte pasteie, croissants, brode, broodrolletjies, vetkoeke, skons en nog vele meer. Gelee op die hoek van Kaap de Goedehoop Laan langs Hartenbos Apteek oorkant Laerskool Hartenbos.

Heerlike vars gebakte brood en skons nou beskikbaar by Potpourri Tuisbedryf. Ons is gelee op die hoek van Kaap de Goedeh...
16/08/2024

Heerlike vars gebakte brood en skons nou beskikbaar by Potpourri Tuisbedryf. Ons is gelee op die hoek van Kaap de Goedehoop laan langs Hartenbos Apteek oorkant Laerskool Hartenbos.

Het jy 'n funksie of verjaarsdag of enige spesiale geleentheid, maar het nie die tyd om ure voor die stoof te staan nie?...
30/07/2024

Het jy 'n funksie of verjaarsdag of enige spesiale geleentheid, maar het nie die tyd om ure voor die stoof te staan nie? Potpourri Tuisbedryf help graag. Ons maak die smaaklikste soet en sout platters vir enige okasie.

Kontak Rita: 0768121632
Of kom loer gerus in. Ons is gelee op die hoek van Kaap de Goedehoop laan langs Hartenbos Apteek oorkant Laerskool Hartenbos.

Potpourri Tuisbedryf is gelee op die hoek van Kaap de Goedehoop laan langs Hartenbos Apteek oorkant Laerskool Hartenbos....
29/07/2024

Potpourri Tuisbedryf is gelee op die hoek van Kaap de Goedehoop laan langs Hartenbos Apteek oorkant Laerskool Hartenbos. Kontak Rita vir bestellings by: 0768121632

16/05/2024

Geseende geboortedag vir mamma.πŸŽŠπŸŽ‰ Ek het ma so baie lief.❀️ Ma is die sterkste vrou wat ek ken.🌸πŸͺ· Aanhouer wen. πŸŒ·πŸ’πŸŒΊπŸŒ»

04/04/2024

Address

Hartenbos SPAR Centre, Cnr Of Kaap De Goede Hoop & Stellenboch Avenue
Hartenbos
6520

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 12:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potpourri Tuisbedryf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Potpourri Tuisbedryf:

Share

Category