Baked with love -Hartenbos

Baked with love -Hartenbos home baking by Tiaan

Heerlike platter! Hoop julle geniet dit.
11/08/2023

Heerlike platter!
Hoop julle geniet dit.

Heerlike gemenge platter. Geniet dit!
06/06/2023

Heerlike gemenge platter. Geniet dit!

Heerlike vars gebakte kaas skons!😱
23/05/2023

Heerlike vars gebakte kaas skons!😱

Onthou ons heerlike brownies! Word vars gebak. R15 elk! Bestel vandag nog joune. Whatsapp 0728770054.
16/05/2023

Onthou ons heerlike brownies! Word vars gebak. R15 elk! Bestel vandag nog joune. Whatsapp 0728770054.

14/05/2023
Dankie vir die bestelling! 🙏
29/04/2023

Dankie vir die bestelling! 🙏

Vir alle bestellings bo R200 is 50% deposito nodig. MOET asb per EFT betaal word. Geen bestellings sal begin word voor d...
21/04/2023

Vir alle bestellings bo R200 is 50% deposito nodig. MOET asb per EFT betaal word. Geen bestellings sal begin word voor die deposito betaal is nie. Rede: mense kom haal nie hulle bestellings nie. Baie dankie

Geseënde Paasfees.
07/04/2023

Geseënde Paasfees.

Baie geluk! Mag jy lekker eet! 🥳
30/03/2023

Baie geluk! Mag jy lekker eet! 🥳

"Special vir die res van Maart. Dubbellaag vanilla koek versier met botterroom. Slegs R180Whatsapp 0728770054 vir bestel...
23/03/2023

"Special vir die res van Maart.
Dubbellaag vanilla koek versier met botterroom. Slegs R180
Whatsapp 0728770054 vir bestellings.

Hiermee stuur ek 'n valentyns boodskap aan almal. En dis nie net vir vandag nie, maar van toepassing op elke dag. Omring...
14/02/2023

Hiermee stuur ek 'n valentyns boodskap aan almal. En dis nie net vir vandag nie, maar van toepassing op elke dag. Omring julle met mense wat omgee! En wat saam met jou 'n cupcake sal eet! Geniet julle dag. 🧁🥰

06/02/2023

Goeie middag almal. Let asb op die kontak nommer verander het. Hierdie is SLEGS 'n whatsapp nommer. Kontak Tiaan by 0633671156 vir al julle lekker eet happies. Baie dankie.

Address

Rylaan 4 Seemeeupark
Hartenbos
6520

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baked with love -Hartenbos posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category