15/06/2026
Kom wees kreatief, geniet die dag saam en leer hoe om die volgende buttercream petal-blomme te versier in my Beginners1 klas:
🌷 Rose
🌷 Hydrangea
🌷 Dahlia 'happy single kiss'
😃 Vriendelike, ontspanne atmosfeer
📍 HARTBEESPOORT, NOORDWES
👨👩👧👧️ Klein groepe (maks 5)
💸 R1750pp (Betaling bevestig jou plek)
☕️Koffie/Tee/Water en ligte verversings ingesluit.
WAT JY LEER IN MY PETAL-KLAS:
🌸Hoe om die versiersel tot die regte tekstuur te meng.
🌸 Hoe om jou versiersakkie reg te vul met versiersel.
🌸Verskillende maniere hoe om jou versiersel te kleur.
🌸Verskillende maniere hoe om jou versiersakkie vas te hou.
🌸Individuele aandag om elke blom reg te kry.
WAT JY HUIS TOE NEEM:
🌸 Jou versierde cupcakes in ń boks met deksel.
🌸 'Goodie bag'
🌸 Oorskiet versiersel
🌸 Resepte en notas
🌸 Sertfikaat
🩷Ma en dogter
🩷Bederf jou strooimeisies
🩷 Vriendinne 'me-time'
🩷 Spanbou
🩷 Partytjie aktiwiteit
Volgende datums beskikbaar:
✔️ Dinsdag 30 Junie
✔️Saterdag 4 Julie
⏰️9:00 - 14:00
☎️ Whatsapp: 083 415 4656
Boek jou klas sommer vandag en nooi iemand om die dag ook saam te kom geniet - dis soveel pret! 🌸🧁🌸