Kieps Bakery

Kieps Bakery Klein bakery van die huis af. Sedert 2023
Ons bak wat jou hart begeer!

KOSBLIK HAPPIES!🐣Maak dit vir jouself geriefliker om hierdie happies gevries te koop en vinnig warm te maak voor skool! ...
22/08/2023

KOSBLIK HAPPIES!🐣

Maak dit vir jouself geriefliker om hierdie happies gevries te koop en vinnig warm te maak voor skool! Bederf die jonges met hierdie heerlike happies.

Kieps Bakery het jou gunsteling happies!🍪🍩🍕🥐🥧Kontak ons nou vir jou bestelling en onthou ons lewer ook af. Geniet ons sm...
20/08/2023

Kieps Bakery het jou gunsteling happies!🍪🍩🍕🥐🥧
Kontak ons nou vir jou bestelling en onthou ons lewer ook af. Geniet ons smaaklike, bekostigbare happies saam familie en vriende. Platters se pryse word uitgewerk met wat jy in dit wil hê.

Sluit aan by ons Whatsapp groep vir die nuutste nuus van Kieps Bakery!
https://chat.whatsapp.com/G8suGkIJbMP1vx1JGxzE1p

DOUGHNUT POPS!🍩Hierdie heerlike soet happies kan jou soettand tevrede stel. Om te deel saam die hele gesin en vriende. D...
20/08/2023

DOUGHNUT POPS!🍩

Hierdie heerlike soet happies kan jou soettand tevrede stel. Om te deel saam die hele gesin en vriende. Dis net R35 vir 15 pops!😄

VETKOEKIES!🤩Nou beskikbaar per dosyn of op ʼn platter van jou keuse. Geniet ons mince gevulde vetkoekies!Net R40 per dosy...
20/08/2023

VETKOEKIES!🤩

Nou beskikbaar per dosyn of op ʼn platter van jou keuse. Geniet ons mince gevulde vetkoekies!
Net R40 per dosyn😄

KIEPS' TINWHEEL COOKIES!🍪Geniet ʼn heerlike happie saam 'n koffie of tee. Ons vanielje en sjokolade koekies is 'n 'limite...
15/08/2023

KIEPS' TINWHEEL COOKIES!🍪

Geniet ʼn heerlike happie saam 'n koffie of tee. Ons vanielje en sjokolade koekies is 'n 'limited edition' koekie maar kan na baie navrae bly op die menu!

Kyk uit volgende week en maak vroegtydig jou bestelling!

FRENCH TOAST CHURRO STICKS!🥖Is jy ʼn soettand? Is jy lus vir French Toast? Geniet ons heerlike suiker happies genoeg om j...
14/08/2023

FRENCH TOAST CHURRO STICKS!🥖

Is jy ʼn soettand? Is jy lus vir French Toast? Geniet ons heerlike suiker happies genoeg om jou hongerte en jou lus weg te vat. Met heerlike kaneelsuiker om, kan dit gedip word in stroop of geëet word saam met kaas as jy van soet en sout hou.
Dit kom in pakkies van 6, 12 en 20.

Dit vorm ook deel van die soet platter!

SOUT PLATTER!🧂🍕🍗🥖Geniet ons heerlike sout platter met familie en vriende. 12 van elk per platter! Die pryse verskil van ...
13/08/2023

SOUT PLATTER!🧂🍕🍗🥖

Geniet ons heerlike sout platter met familie en vriende. 12 van elk per platter! Die pryse verskil van wat jy op jou platter wil hê - meer as 3 items per platter.

• Biltong broodjies
• Vleispasteitjies
• Hoender Pasteitjies
• Hoender Strips
• Vetkoekies
• Pigs in a blanket

Maak ons deel van jou gunsteling herinneringe!🤩

CAKE POPS!🎂🎉Geniet ons heerlike bekostigbare cake pops. Laat jou verbeelding ver loop met idees en kreatiwiteit en ons l...
13/08/2023

CAKE POPS!🎂🎉

Geniet ons heerlike bekostigbare cake pops. Laat jou verbeelding ver loop met idees en kreatiwiteit en ons laat dit realiseer. Hierdie bestelling was van n bytjie partytjie en kyk die oulike bytjie cake pop.🐝
Ons het verskeie geure vir die koek binne - vanielje / sjokolade / red velvet / koffie / cappuccino.

Ons sien uit om jou ook te help met enige gebeurtenis! 😉

VETKOEKIES!!🤩Onthou om uit te kyk vir die vrystelling van vetkoekies.
11/08/2023

VETKOEKIES!!🤩

Onthou om uit te kyk vir die vrystelling van vetkoekies.

Kieps Bakery het jou gunsteling happies wat geniet kan word saam met familie en vriende. Dit vul ook ʼn klein magie se ko...
07/08/2023

Kieps Bakery het jou gunsteling happies wat geniet kan word saam met familie en vriende. Dit vul ook ʼn klein magie se kosblik.🥧🥐🍕🍩

Kyk uit vir nog nuwe happies wat weekliks vrygestel word. Pryse van platters word bepaal deur keuse van wat in die platter is.

As jy nie tyd het om te kom optel nie, is dit net R15 vir aflewering in Harties!

Moenie die geleentheid mis om die heerlike happies te proe nie. 😄😍

HOENDER PASTEITJIES!🥧🍗Happies groot genoeg om jou middagete hongerte te vul. Vir net R55 vir ʼn dosyn, is elke rand die m...
07/08/2023

HOENDER PASTEITJIES!🥧🍗

Happies groot genoeg om jou middagete hongerte te vul. Vir net R55 vir ʼn dosyn, is elke rand die moeite werd. Dit kan gevries ook bestel word om ʼn klein magie se kosblik te vul vir skool deur die week.

Address

Meerhof
Hartbeespoort
0216

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 13:00

Telephone

+27609822391

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kieps Bakery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category