Die Koekblikkie

Die Koekblikkie Home Based Baker🧁

04/09/2026

DIE BERGSHOW 2026!!!

Here we go.....πŸͺπŸͺπŸͺ

01/09/2026

πŸŽ‰ NOG NET 3 DAE TOT DIE BERGSHOW! πŸŽ‰

Die aftelling is aan! 😍πŸͺ

πŸ“£ Moenie ons SPECIALS misloop nie! πŸ“£

Hierdie is jou laaste kans om van ons heerlike gourmet-geure te kom probeer! πŸ€€πŸ’™

πŸͺ Kom kies jou gunstelinge
🎁 Kyk uit vir ons spesiale aanbiedinge
❀️ En bederf jouself met ’n Die Koekblikkie Gourmet Koekie!

πŸ“ Bergshow
⏰ Nog net 3 dae!

Maak seker jy kom kuier β€” ons sien uit om julle daar te sien! πŸ₯°

28/08/2026

πŸŽ†πŸŽ‰NOG NET 1 WEEK OOR!!πŸŽ‰πŸŽ†

4 & 5 September 2026

Sien julle daar!!!🀩πŸͺ

27/08/2026

Reminder 🚨

Die Koekblikkie se Gourmet Koekies is beskikbaar by
The Guinea Fowl ! πŸͺπŸ’™

Moenie te lank wag nie… hulle verkoop vinnig uit! 😍πŸ”₯

πŸͺπŸͺπŸͺ

25/08/2026

10 DAY'S TO GO! πŸŽ‰πŸͺ

Julle!!! 😍 Die aftel het amptelik begin!

Nog net 10 dae tot die Berg Show op 4 & 5 September 2026! πŸ”οΈπŸŽ‘

En natuurlik gaan Die Koekblikkie daar wees met ons Gourmet Cookies – vars gebak, propvol lekkerte en perfek vir ’n bederfie! πŸͺ🀎

✨ Julle het gevra… ons bring dit!
✨ Lekker specials
✨ Heerlike nuwe geure
✨ En natuurlik daardie koekies wat julle al ken

πŸ“ Berg Show
πŸ“… 4 & 5 September 2026
πŸͺ❀️

21/08/2026

πŸͺ BESTEL JOUNE VANDAG NOG!! πŸ’™

Of jy nou lus is vir ’n gourmet koekie, ’n boksie vir iemand spesiaal of net ’n lekker bederf vir jouself… 😍

πŸ“² Plaas jou bestelling op WhatsApp:
083 678 6586

✨ Vars gebak
πŸͺ Gourmet & indulgent
πŸ’™ Met liefde gebak deur Die Koekblikkie

WhatsApp ons vandag en bestel joune! πŸ₯°

21/08/2026
19/08/2026

😍πŸͺ DIE BERG SHOW IS OM DIE DRAAI!! πŸŽ‰

πŸ“… 4 & 5 SEPTEMBER 2026

Daar gaan SPECIALS wees, so moenie dit mis nie!! πŸ‘€πŸ”₯

Julle het gevra… so ons gee! πŸ’™

Kom probeer die nuwe koekies op die Menu:

πŸͺ Biscoff
πŸͺ Mini Koekies

En natuurlik… vir ’n laaste keer… 😭❀️

🍫✨ LIMITED EDITION LINDT!!! ✨🍫

Hierdie is jou laaste kans om die Lindt Limited Edition te kry β€” net by die Berg Show! 😍

πŸ“ Sien julle 4 & 5 September by die Berg Show!

Moenie dit mis nie!! πŸ˜‰πŸ’™

18/08/2026

πŸͺ KLEIN HAPPIES. GROOT GELUK! πŸ’™

Ons het iets nuuts by Die Koekblikkie! πŸ₯°

Ons Mini Gourmet Cookies is hier β€” dieselfde heerlike koekiegeur waarvan jy hou, maar nou in ’n kleiner, happie-grootte formaat. 🀎

🍫Met verskillende sjokolade dip sousies!

Perfek vir:
✨ ’n vinnige soet bederf
✨ Om te deel (of nieπŸ˜‰)
✨ kinderpartytjies
✨ of sommer net… omdat jy kan! πŸ˜‹

En kom ons wees eerlik… een gaan nooit genoeg wees nie! πŸ˜‚πŸͺ

πŸ“ Nuut by Die Koekblikkie
πŸ’™ Klein koekies. Groot liefde. Groot smaak.

Sien julle by The Berg Show, en onthou om julle gourmet koekies te kryπŸ˜‰πŸͺ
18/08/2026

Sien julle by The Berg Show, en onthou om julle gourmet koekies te kryπŸ˜‰πŸͺ

Address

Harrismith

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27836786586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Koekblikkie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category