Ghita's Bakhuys

Ghita's Bakhuys Best Pies, Cakes and Cupcakes in town. Always freshly baked. Always served with love and friendliness.

Elegante verjaarsdag, trou en spesiale vieringe koeke vir enige geleentheid🎂🎂🎂Skakel ons gerus vir n bestelling...
26/09/2022

Elegante verjaarsdag, trou en spesiale vieringe koeke vir enige geleentheid🎂🎂🎂

Skakel ons gerus vir n bestelling...

Kinder koeke met baie idees om van te kies..
26/09/2022

Kinder koeke met baie idees om van te kies..

Nog Å„ paar oulike idees vir verjaarsdae koeke en cupcakes.... Kontak Ghita's Bakhuys gerus vir enige pryse op n koek.
26/09/2022

Nog Å„ paar oulike idees vir verjaarsdae koeke en cupcakes....

Kontak Ghita's Bakhuys gerus vir enige pryse op n koek.

Hier is n paar koeke waarmee Ghita's Bakhuys die laaste paar maande besig was. Kyk asb gerus deur ons blad en indien u e...
26/09/2022

Hier is n paar koeke waarmee Ghita's Bakhuys die laaste paar maande besig was.

Kyk asb gerus deur ons blad en indien u enige navrae het oor koeke, cupcakes, cake pops ens. kontak ons gerus vir n prys.

Ons nommer is 083 627 9116. Indien ons nie antwoord nie, stuur gerus n whatsapp met n prentjie van die item wat jy in gedagte het en ons stuur vir jou pryse terug.

Bestel jou valentyns platter vandag!Bestellings sluit 3 uur. Kontak ons op 083 627 9116
12/02/2022

Bestel jou valentyns platter vandag!

Bestellings sluit 3 uur.

Kontak ons op 083 627 9116

17/05/2019
Unicorns are the best!!!
28/06/2018

Unicorns are the best!!!

Address

44 Laingstreet George South
George
6529

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ghita's Bakhuys posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ghita's Bakhuys:

Share