Ri's Mudge Fudge & Lekkernye

Ri's Mudge Fudge & Lekkernye Situated in George Western Cape. Baking locally, George area only. Please don't send us messags requesting recipes. Free delivery up to 20km.

We don't give out recipes, sometimes we will post a recipe, but only if it was from another site. Contact us on Whatsapp only, we don't make use of FB messenger. Booking one week in advance, 50% deposit payable when booking is made, this will secure your booking. No deliveries over 80km radius. R100 delivery fee over 20km.

30/06/2021

Volgens die POPIA Wet wat more 1 Julie 2021 in werking tree, is ek verplig om 2 vrae aan elke persoon op die groep te vra:

1. Wil jy deel wees van die groep?
2. Onderneem jy om nie die persoonlike inligting van die lede sigbaar elders te gebruik nie?

Indien jy JA kan antwoord, bly asb op die groep. Jy hoef nie 'n antwoord te stuur nie
Indien jy NEE antwoord, verlaat asb die groep vir almal se veiligheid.

Ek glo elke een verstaan en sal ons in hierdie verband help.

Indien jy nie bewus is van hierdie wet nie, gaan google dit asb en vergewis jouself daarvan. Mooi dag vir almal.

29/04/2021

Mense kan ek asb vra dat julle vir Heidi sal stem. Haar prentjie is A.

Moet asb nie op my post comment nie, maar click op die video en comment dan daar.

Comment A en share asb. Dankie vir almal wat dit sal doen.

Ons is baie trots dat haar kunswerk die semi-finaal gehaal het, dit is 'n groot voorreg. Ons wil haar graag onder die top 5 kry.

12/03/2021
Lekker om goeie terugvoering te kry.
05/03/2021

Lekker om goeie terugvoering te kry.

Another happy client.
13/01/2021

Another happy client.

Net so paar goedjies wat ek al gemaak het.
07/12/2020

Net so paar goedjies wat ek al gemaak het.

10 Koeke vandag gebak.
03/10/2020

10 Koeke vandag gebak.

Kit-Kat koek vir die birthday girl.
08/08/2020

Kit-Kat koek vir die birthday girl.

Address

George
6530

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27728242354

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ri's Mudge Fudge & Lekkernye posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ri's Mudge Fudge & Lekkernye:

Share

Category