Celestial Create

Celestial Create Making sweet memories. From 3D sculpted cakes. Handmade sugar paste toppers to specifications. Weddi Sweet memories. Tema koeke en lekkers vir enige geleentheid.
(1)

Bespreek vroegtydig. Celesté Dreyer Celestial Create 0828026444
24/07/2025

Bespreek vroegtydig. Celesté Dreyer Celestial Create 0828026444

Celestial Create Celesté Dreyer 0828026444Aan al my kliënte, dit is met 'n swaar hart, laat ek besluit het om my voorsko...
25/10/2024

Celestial Create Celesté Dreyer 0828026444
Aan al my kliënte, dit is met 'n swaar hart, laat ek besluit het om my voorskoot op te hang einde 2024. Dit baat my nie meer om aan te gaan met koeke nie. Maar moenie vrees nie. Daar is wat bespreek het vroeg volgende jaar, ek sal wel jou bestelling voltooi. Ek sal julle nie drop nie. As jy vir die jaar nog vir oulaas iets wil bestel dagboek vroegtydig. Maar van einde November gaan nie meer nuwe bestellings invat nie. Ek gaan wel nog aan met al die toppers en karton toppers, sjokolade boksies saam 'n nuwe rigting met party packs en geskenk boksies. Vir die wat nie weet nie. Ek is eintlik 'n grafiese ontwerper.🤪 so gaan aangaan in 'n lyn wat ligter op my gewrigte is. Baie baie dankie aan elke liewe mens wat in die 10 jaar+ my toegelaat het dat ek deel kon wees van julle spesiale vierings. Ek hoop julle sal my ondersteun in my nuwe rigting.

0828026444 Celestial Create Celestial Create
15/10/2024

0828026444 Celestial Create Celestial Create

Ek gebruik nie messenger nie. 🤪Ek het nie los werk nie vir niemand nie, sukkel om myself aan die lewe te hou. Ek wip my ...
25/09/2024

Ek gebruik nie messenger nie. 🤪Ek het nie los werk nie vir niemand nie, sukkel om myself aan die lewe te hou. Ek wip my asjas met elke "hoe gaan dit..." rerig!!!. "Of het jy gehoor" As jy my wil kontak. Kyk net op my profile. My nommer is daar. As jy wil sien wat ek gedoen het. Gaan kyk gerus op my Pinterest blad. Die link is daar. Ek wil nie kieriekwak met vreemde mense nie. Soek nie los knippies nie. Hou julle afgelaaide wurmpie fotos. (dit is net onstugdend) Ek is versot om my persoonlike ouman. My profiel foto is met 'n rede 'n IA. Ek lyk so. Net anders. As jy my persoonlik ken sal jy dit weet. Moenie aan my goetertjies probeer verkoop nie. As ek geld het, sal ek jou soek. Ek sal jou ondersteun, as jy my ondersteun. Dit is so eenvoudig. Hoop die sal land waar dit nodig is. Dit is sowaar die Maandagste Woensdag nog.

21/09/2024

Celesté Dreyer Celestial Create happy weekend. We love cake

Celesté Dreyer
12/08/2024

Celesté Dreyer

Bespreek vroegtydig. Celesté Dreyer Celestial Create 0828026444

Celesté Dreyer 0828026444
27/07/2024

Celesté Dreyer 0828026444

Bespreek vroegtydig. Celesté Dreyer Celestial Create 0828026444

11/05/2024

Friday Funnies

Vetpret lekker boukoek.
07/05/2024

Vetpret lekker boukoek.

Ek is bitter jammer. Maar kyk nie na messenger boodskappe nie. As jy my wil boodskap stuur. Gooi my 'n Whatsapp, sms, br...
22/04/2024

Ek is bitter jammer. Maar kyk nie na messenger boodskappe nie. As jy my wil boodskap stuur. Gooi my 'n Whatsapp, sms, brief in die pos of selfs 'n posduifie. Maar as ek in messenger kyk en sien. Hi, hoe gaan dit. Dan wil ek sommer klaar jou blok. Of jy goeie intensies het of nie. 0828026444

Address

Ga-Mokopane
0600

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 13:00

Telephone

+27828026444

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Celestial Create posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Celestial Create:

Share

Category