Annie's Tuis gebak

Annie's Tuis gebak Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Annie's Tuis gebak, Bakery, Burgervilleweg, Emthanjeni.

Heerlike, vinnige mikrogolf sjokoladekoek😋
05/07/2024

Heerlike, vinnige mikrogolf sjokoladekoek😋

08/11/2023

Kontak ons vir kwotasies.
Reiskoste per km word gehef.
Werk landswyd 🚜

Heerlike vrugtekoek.Dadels,glanskersies,rosyne en Okkerneute en genoeg brandewyn.Bestellings met betaling nog welkom tot...
01/11/2022

Heerlike vrugtekoek.Dadels,glanskersies,rosyne en Okkerneute en genoeg brandewyn.Bestellings met betaling nog welkom tot 20 Nov 2022
*Aflewering in De Aar 28 November 2022
Aflewering in Bloemfontein eerste week in Desember 2022*

(Verskillend klein koekies kan ook nog bestel word - Prys op navraag) *Pryse op blad nie meer van toepassing*
Courier kostes nie ingesluit. Kan landwyd gecourier word met Courier Guy

Vrugtekoeke weeg +- 1.5Kg
R 285
Met groen vye by R300

Kontak Anoulize by 0833097309 Stuur WA of inbox my
(Bankbesonderhede op navraag)

*Aflewering in De Aar*   25 Februarie 2022Vlakoekies R32 vir n pakkie van180 tot 200gmDadelhappies R36 vir n pakkie van ...
11/02/2022

*Aflewering in De Aar*
25 Februarie 2022
Vlakoekies R32 vir n pakkie van180 tot 200gm
Dadelhappies R36 vir n pakkie van 200 tot 220gm
Kondensmelkballe R32 vir pakkie van 160 - 180gm
(Courier R80 vir droë koekies)
Nat Anys/Kondensmelk beskuit brode is R75 vir 1 brood
Betaalde bestellings wat voor of op 18 Februarie ontvang word
Sal 25 Februarie 2022 in DE Aar afgelewer word
Stuur WA na 0604440204 vir bankbesonderhede

Nog paar lekker Annies tuisgebakte koekies beskikbaar in Bloemfontein tot SondagKontak nr 0604440204
17/12/2021

Nog paar lekker Annies tuisgebakte koekies beskikbaar in Bloemfontein tot Sondag
Kontak nr 0604440204

Nog n aflewering van "Annies Tuis gebak" 😋
29/11/2021

Nog n aflewering van "Annies Tuis gebak" 😋

Heerlike eie nuwe resep...Rooibostee koekies met versuikerde sitrus skil😁Baie smaaklik☺️
16/11/2021

Heerlike eie nuwe resep...
Rooibostee koekies met versuikerde sitrus skil😁
Baie smaaklik☺️

Heerlike vrugtekoek.Dadels,glanskersies,rosyne en Okkerneute en genoeg brandewyn.Bestellings met betaling nog welkom tot...
15/11/2021

Heerlike vrugtekoek.Dadels,glanskersies,rosyne en Okkerneute en genoeg brandewyn.Bestellings met betaling nog welkom tot einde Nov.
(Verskillend klein koekies kan ook nog bestel word - Prys op navraag)
Courier kostes nie ingesluit
Koek weeg 1.4Kg
R 280
Kontak Anoulize by 0833097309

Address

Burgervilleweg
Emthanjeni
7000

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Annie's Tuis gebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category