Wille Mielie Biltong & Braai

Wille Mielie Biltong & Braai Elandspruit Biltong maak die lekkerste biltong in die land!!! Heerlike geel vet biltong gewone biltong , droewors ,bbq bites en chilie bites!!!!

Vir heerlike geel vet biltong gewone biltong , droewors ,bbq bites en chilie bites kontak Quintin 072 082 1174 of stuur vir ons 'n email na [email protected] vir prys lys of bestellings, Onthou Bestellings vat n' week vir aflewering.

24/04/2025

Wille Mielie Biltong en Braai – Waar elke happie 'n fees is!

Kom proe aan ons heel lekkerste biltong braaibroodjie – propvol smaak, goudbruin gerooster en boordevol eg Suid-Afrikaanse geur!
Ons braai waffles gee elke ete ’n unieke draai – ’n must vir enige vleisliefhebber.
En natuurlik, ons biltong is van die beste in die land – perfek vir peusel of saam met die braai.

Wille Mielie – Wild oor smaak, mal oor braai!

Kom maak 'n draai by Wille Milie Biltong en Braai
Gelee te - Winkel 25
Reyno Ridge shopping center
Witbank.
Kontak Quintin vir meer inligting
072 082 1174

24/04/2025

WILLE MIELIE DESSERT BRAAI WAFFLE!!!
Ietsie soet na die lekker braai?
Wille Mielie se Dessert Braai Waffle is hier om jou soettand te bederf – direk van die kole tot op jou bord!

Hierdie waffles word gegrill oor die vuur en gelaai met alles wat lekker is:

Karamel kondensmelk wat drup-drup

Nutella vir daai sjokolade-droom

Sjokolade chips, vanilla chips & karamel chips vir ekstra crunch

Malvalekkers wat perfek smelt op die kole

En natuurlik – gesprinkel met kleurvolle sprinkels vir daai finale flair!

Dis nie net ’n nagereg nie, dis ’n ervaring – braai-styl!

Ideaal vir ’n lekker kuier om die vuur.
Wille Mielie Dessert Braai Waffles – wanneer jy nie net iets soets soek nie, maar iets EPIC!

Besoek ons by Reyno Ridge shopping center
shop 25
Witbank
Kontak Quintin vir meer inligting
072 082 1174

22/04/2025

Wille Mielie Biltong en Braai – Waar elke happie 'n fees is!

Kom proe Ons braai waffles - Biltong en kaas / Bacon,ham en kaas !!!

Gee elke ete ’n unieke draai – ’n must vir enige vleisliefhebber.
En natuurlik, ons biltong is van die beste in die land – perfek vir peusel of saam met die braai.

Wille Mielie – Wild oor smaak, mal oor braai!

Kom maak 'n draai by Wille Milie Biltong en Braai
Gelee te - Winkel 25
Reyno Ridge shopping center
Witbank.
Kontak vir Quintin vir meer inligting
072 082 1174

21/02/2025

Wille Mielie Biltong & Braai

🔥 Die lekkerste biltongprodukte – geurvol en vol smaak!
🔥 Braaitoerusting – maak jou braai-ervaring nog beter!
🔥 Wille Mielie T-shirts & hoedens – wys jou braailiefde met trots!
🔥 Biltong-kerwers & meer – al die gereedskap vir die perfekte snit!

🌭Elke Saterdag spesiaal! Kom geniet ons heerlike boereworsrolle – vars en smaakvol!

Kom loer in, kom kuier en kom proe! Wille Mielie Biltong & Braai – waar ons passie vir lekker eet nooit eindig nie!

Reyno Ridge shopping center- ship 25

11/07/2023

Kom geniet die dag saam met ons die 15de Julie om 10:00 Annie str 38

Dalk sien jy iets wat jy graag wil koop of dalk wil jy enige toeristing, voertye, plaas implemente of goeder verkoop.

Kontak vir Quintin by
072 082 1174

Elandspruit Biltong is die naweek vanaf vrydag 26 Mei 2023 tot sondag 28 Mei by die Middelburg Lughawe vir die jaarlikse...
24/05/2023

Elandspruit Biltong is die naweek vanaf vrydag 26 Mei 2023 tot sondag 28 Mei by die Middelburg Lughawe vir die jaarlikse AIR RACE CUP. Asemrowende vliegtuie en lugvertonings te sien en die ingang vir die publiek is absoluut GRATIS!!!!!!!!!! Kom geniet dit saam ons en kry vir jou n heerlike stukkie biltong en droeworsie. Hoop om julle daar te sien. Hekke Al oop vanaf 8 uur.
Vir meer inligting kontak Quintin by -
072 082 1174

Address

Emalahleni
1049

Telephone

+27720821174

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Wille Mielie Biltong & Braai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Wille Mielie Biltong & Braai:

Share