04/09/2026
Was lekker om verlede naweek ons suurdeeg brode, bagels en starters uit te stal by ons eerste mark.
Dankie vir die ondersteuning, waardeer.
Kontak my gerus as jy enige suurdeeg produkte wil bestel.
Yolandi 0824610938