18/10/2022
Hiermee my Skool Juf/mnr koekies.
Aan my Vaal driehoek kliënte wat belangstel, laat weet my asb teen Donderdag op laatste of jul sal belangstel in koekies.
Rede, as bestelling minder n x bedrag is sal onkostes by jul prys hoër wees en dus nie die moeite werd vir aflewering.
Ek kan van Paxi of n courier diens gebruik maak, maar die kans dat jou koekies ongebreek by jou sal uitkom is groot so dus sal ek dit graag self wil aflewer by 1 plek sodat jul dit daar optel op n geleë tyd 😊
Aan alle nuwe Pretoria kliënte jul het dus langer kans 😂 maar sal graag wil weet wie sal wil bestel want ek sien hier gebeur dinge vinnig sodat ek net getalle by mekaar kan kry asb want Kersfees koekie samples is nou volgende op die lys🤗
Gaan kyk asb op die link.....

https://wa.me/p/8064284323645427/27680356919
*school appreciation cookies*
Alle koekies word met regte botter gemaak, n heerlike royal icing en soos jul weet altyd lekker vars.
Heerlike dag vir julle.
Groete vir sproete❤️
*school appreciation cookies*
Sluitings datum vir koekies sal deurgegee word sodra ek getalle het.
Heerlike dag vir julle.
Groete vir sproete❤️
0680356919
Anél