Die Cookie Tannie

Die Cookie Tannie Ons is 'n klein familie besigheid wat spesialiseer in heerlike tuisgebak vanuit ons plaas kombuis.

29/04/2022

Join us this weekend!!! Awesome live music by Jeff Dix and lots of fantastic stalls!

24/04/2022
Die naweek se werk. Super blessed. Dankie vir almal se ondersteuning.  Whatsapp.gerus vir enige navrae of kwotasie. Tanj...
24/04/2022

Die naweek se werk. Super blessed. Dankie vir almal se ondersteuning. Whatsapp.gerus vir enige navrae of kwotasie. Tanja 083 6241 958. My messenger werk ongelukkig nie.

13/04/2022
Beperkte voorraad beskikbaar. Kontak my gerus op whatsapp vir bestellings. Tanja 083 6241 958
06/04/2022

Beperkte voorraad beskikbaar. Kontak my gerus op whatsapp vir bestellings.
Tanja 083 6241 958

N vinnige laaste minuut bestelling. Vir n paartjie wat na 30jaar van saam wees besluit het om trou aan mekaar te beloof.
03/04/2022

N vinnige laaste minuut bestelling. Vir n paartjie wat na 30jaar van saam wees besluit het om trou aan mekaar te beloof.

Baie trots op my pragtige meisikind wat hierdie koek op haar eie versier het. Mamma het bietjie raad en lyding gegee. Di...
03/04/2022

Baie trots op my pragtige meisikind wat hierdie koek op haar eie versier het. Mamma het bietjie raad en lyding gegee. Die Cookie Kind se hannewerk. Trots op jou my blomkind

Baie psesiale koek en "smash cake" vir n baie spesiale seuntjie wat vrydag 1 geword het. My dogter het gehelp met die di...
03/04/2022

Baie psesiale koek en "smash cake" vir n baie spesiale seuntjie wat vrydag 1 geword het. My dogter het gehelp met die diertjies se maak.

Lieflike dag  gehad terug by die Farmers Market Malkoppan, Lambertsbaai.  Eerste keer terug na meer as n jaar. Super ble...
27/03/2022

Lieflike dag gehad terug by die Farmers Market Malkoppan, Lambertsbaai. Eerste keer terug na meer as n jaar. Super blessed met goeie verkope vir die dag en goeie ondersteuning.

Address

Hunter Street
Elandsbaai
8110

Telephone

+27836241958

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Cookie Tannie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Cookie Tannie:

Share

Category