Broodje Artisan Bread

Broodje Artisan Bread Welcome to BROODJE • where passion meets bread and friends don’t let friends eat bad bread.

Soft little dinner rolls 🍞
05/10/2024

Soft little dinner rolls 🍞

Alles voor sonop.  Ek weet nie wat is lekkerder nie; die reuk in die huis, die vreugde van mooi brode of om die son te s...
27/07/2024

Alles voor sonop. Ek weet nie wat is lekkerder nie; die reuk in die huis, die vreugde van mooi brode of om die son te sien opkom. Vandag is ek dankbaar dat ek kan doen waarvoor ek lief is.

☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️☀️

24h ciabattas 🥖🥖
26/07/2024

24h ciabattas 🥖🥖

Beer based sourdough baguettes in their final proof. The crust was surprisingly soft with only a light tang.  Crowd plea...
15/06/2024

Beer based sourdough baguettes in their final proof. The crust was surprisingly soft with only a light tang. Crowd pleasers for sure 🥖🥖

Sourdough country loaf.  Dis brood op ‘n ander vlak.
09/06/2024

Sourdough country loaf. Dis brood op ‘n ander vlak.

👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻
07/06/2024

👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻

VARS suurdeeg vandag by Die Deli 🥖🥖
07/06/2024

VARS suurdeeg vandag by Die Deli 🥖🥖

Een swaaaaar gelaaide ciabatta met alles wat lekker is vir ‘n baie honger familie.  Piekniek perfek.🧺 🥖
31/05/2024

Een swaaaaar gelaaide ciabatta met alles wat lekker is vir ‘n baie honger familie. Piekniek perfek.

🧺 🥖

31/05/2024
👀
29/05/2024

👀

GOEIE NUUS...

Ons is so bevoreg en opgewonde om die nuus te deel dat Kothuiz hande vat met Broodje artisan bread n plaaslike klein besighed wat spesialiseer in suurdeeg brode van enige soort.

Hou ons blad dop vir meer inligting en produkte.

Janine 072 512 3549
Azelda 082 499 5151

Vrydagaand op jou manier.  Wie hou nie van pizza nie? 🍕   🍕   🍕   🍕
22/05/2024

Vrydagaand op jou manier. Wie hou nie van pizza nie?

🍕 🍕 🍕 🍕

Julle!!! Dis HARDE werk 😂🥐 🥐 🥐 Hierdie suurdeeg croissants vat 3 dae.  My arms is styf en vol bloukolle gerol.  Maar abs...
19/05/2024

Julle!!! Dis HARDE werk 😂

🥐 🥐 🥐

Hierdie suurdeeg croissants vat 3 dae. My arms is styf en vol bloukolle gerol. Maar absoluut die moeite werd. Suurdeeg en botter…daar is nie ‘n beter kombinasie nie 👌🏻

Address

Delmas

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00
Saturday 09:00 - 17:00

Telephone

+27766413686

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Broodje Artisan Bread posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category