Gezina's

Gezina's Al ons produkte word gebak op bestelling want ons kliënte verdien slegs die lekkerste en varsste happies.

01/01/2024
Ons bak môre
17/08/2023

Ons bak môre

Dankie aan al my klieënte vir julle ondersteuning die jaar. Dankie ook vir elkeen se oproep , watch up boodskappie en ge...
24/12/2022

Dankie aan al my klieënte vir julle ondersteuning die jaar. Dankie ook vir elkeen se oproep , watch up boodskappie en gebede nou met my geliefde wat besig is met chemo behandeling vir Limfoom -T kanker. So met tye is ek nie beskikbaar want die week wat hy chemo kry bly ek sommer in Pta.

⛄️ ❄️ Die winter is hier! ❄️ ⛄️ Daar is niks lekkerder as ń koppie boeretroos met ń stukkie beskuit op daardie koue wint...
09/05/2022

⛄️ ❄️ Die winter is hier! ❄️ ⛄️

Daar is niks lekkerder as ń koppie boeretroos met ń stukkie beskuit op daardie koue winter oggende nie. Bestel nou lekker vars gebakte beskuit.

👇🏻👇🏻👇🏻👇🏻

Skakel of stuur ń Whatsapp boodskap na Gezina, by (082)-783-6013

Die skoolvakansie en langnaweek lê voor. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom .
14/03/2022

Die skoolvakansie en langnaweek lê voor. Bestel vroegtydig om teleurstelling te voorkom .

14/03/2022

Gezina’s Bakkery sal môre 5x 500g Boerbeskuit beskikbaar hê elk

Bestel heerlike bar one cup cakes by ons vir R12 per cup cake. Skakel ons by (082)-783-6013
22/02/2022

Bestel heerlike bar one cup cakes by ons vir R12 per cup cake. Skakel ons by (082)-783-6013

21/02/2022

Bestel ń lekker Bar One koek deur ons te skakel by (082)-783-6013

Address

Delmas

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27827836013

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gezina's posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Gezina's:

Share

Category