Die Familie Kombuis

Die Familie Kombuis A Bakery specializing in cakes for special events as well as pre-prepared food of high quality.

13/06/2021
25/05/2021

Die Familie Kombuis wil aan almal wat deelgeneem het aan ons kompetisie oor die afgelope twee jaar baie dankie sĂȘ vir al die ondersteuning. Lizette Pieterse was ons laaste wenner.
Ons d**k aan iets groots na die einde van die jaar toe, so hou hierdie ruimte dop!
Ons sal steeds foto's van spesiale koeke hier plaas. So maak seker dat jy nie 'n enkele meesterstuk mis nie!

25/05/2021

Lizette Pieterse is die wenner vir Mei.

Kyk deur al die fotos een vir een. Almal so besonders  dat jy nie een mag mis nie.
18/05/2021

Kyk deur al die fotos een vir een. Almal so besonders dat jy nie een mag mis nie.

25/04/2021
25/04/2021

Die nuutste wenner in ons like en share kompetisie is Wilene Hannies. Jy kan jou prys Saterdag kom afhaal by Die Familie Kombuis.

22/03/2021

Ruzanne Jantjies is die wenner van die Maart kompetisie. Baie geluk.

Hierdie foto is deur 33516 mense gesien en 3242 mense het gekliek om in te zoom. Baie dankie vir al die belangstelling i...
22/03/2021

Hierdie foto is deur 33516 mense gesien en 3242 mense het gekliek om in te zoom. Baie dankie vir al die belangstelling in 'n baie spesiale koek. Kliek om die getalle onder die foto te kan sien.

25/02/2021

Celcila Lentor is die week se pryswenner. Baie geluk. Hierdie keer is die prys van die heerlike familiepasteie!

SPECIAL!!!!Two 700g Family Pies for only R120.Steak, Peppersteak, Chicken, Venison.
19/02/2021

SPECIAL!!!!
Two 700g Family Pies for only R120.
Steak, Peppersteak, Chicken, Venison.

Address

H/v Malherbe Str. En Voortrekkerweg
De Doorns
6875

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27722653641

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Familie Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category