geliefd

geliefd Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from geliefd, Bakery, Clanwilliam.

18/04/2023
20/01/2023
Desember vakansie begin al nader kruip,en wat lekkerder as om ń pakkie tuisgemaakte beskuit in jou vakansie tas te gooi....
25/10/2022

Desember vakansie begin al nader kruip,en wat lekkerder as om ń pakkie tuisgemaakte beskuit in jou vakansie tas te gooi..of jy kan somer ń baksel bestel vir die lang rus by die see.

Plaas die besteling lekker vroeg sodat ons met ekstra liefde julle vakansie pakkies kan reg kry.

Karringmelk Beskuit R70 vir 25stukkies
Karringmelk Baksel R532
Semel Beskuit R70 vir 15stukkies.

More die 16de Junie is dit nie net Jeugdag nie,maar ook internationale Fudge dag..hoeveel van ons fudge liefhebers het d...
15/06/2022

More die 16de Junie is dit nie net Jeugdag nie,maar ook internationale Fudge dag..hoeveel van ons fudge liefhebers het daarvan geweet?

Ons lekker fudge asook ons Rooibos en heuning fudge is beskikbaar by veldskoendraai en ook by die rooibos tee huis in Clanwilliam.
Bestellings kan ook direk by ons geplaas word.

geliefd liefde met ń geseënde lekker fudge dag wat more op ons wag.

Met die winter om die draai raak dit tyd om die beskuit bak vol te kry met geliefd se tuisgebak. Onthou om julle besteli...
24/05/2022

Met die winter om die draai raak dit tyd om die beskuit bak vol te kry met geliefd se tuisgebak.

Onthou om julle bestelings betyds te plaas.

Karringmelk Beskuit -R70
Semel Beskuit -R70

geliefd Liefde
X

Nog ń ou gunsteling.geliefd se eie Rice krispies koekies. R13.50 per pakkie van 3 blokkies.
13/04/2022

Nog ń ou gunsteling.
geliefd se eie Rice krispies koekies.
R13.50 per pakkie van 3 blokkies.

Dis amper Paasnaweek. Onthou asb om bestelings betyds te plaas. Karringmelk Beskuit R70 vir 25stukkies. Semel Beskuit R7...
10/04/2022

Dis amper Paasnaweek.

Onthou asb om bestelings betyds te plaas.

Karringmelk Beskuit R70 vir 25stukkies.
Semel Beskuit R70 vir 15stukkies.
Fudge R30 vir 10blokkies
Rooibos en Heuning Fudge R35 vir 10blokkies
Klapperys vir R25 ń blok.

Iets vir die coconut liefhebers. Klapperys R25 per blokkie.
07/04/2022

Iets vir die coconut liefhebers.

Klapperys R25 per blokkie.

geliefd Rooibos Fudge is ook nou beskikbaar in Clanwilliam by die House of Rooibos asook Veldskoendraai padstal. Onderst...
29/03/2022

geliefd Rooibos Fudge is ook nou beskikbaar in Clanwilliam by die House of Rooibos asook Veldskoendraai padstal.

Ondersteun plaaslik en voel geliefd.

Vandag maak ons Semel Beskuit..Daar is altyd ń gesonder opsie.In ons kombuis is dit ons semel beskuit..in die oggend saa...
21/03/2022

Vandag maak ons Semel Beskuit..

Daar is altyd ń gesonder opsie.
In ons kombuis is dit ons semel beskuit..in die oggend saam met koffie is dit lekker,maar om aan te peusel deur die dag somer net so droog is selfs nog lekkerder.

Address

Clanwilliam
8135

Opening Hours

09:00 - 17:00

Telephone

+27724511854

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when geliefd posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category