Gebak Die geheime bestandele is n knippie liefde en n teelepel vreugde!

Stuk vir stuk kom alles by mekaar, nou nog net vir die installering :-DOnthou... die naam van die bakkery verander.Een v...
19/09/2024

Stuk vir stuk kom alles by mekaar, nou nog net vir die installering :-D
Onthou... die naam van die bakkery verander.

Een van die dae kan jy suurdeeg brode, pastries, platters, koeke, terte, brownies, koekies en vele vele meer by ons kry... en Koffie!! Legit cappuccino esspresso masjien koffie!

NUWE OOND!!! Ons gaan n nuwe page begin vir die nuwe BAKKERY wat gaan oop maak!!! Alle eer aan God dat hy hierd...
10/09/2024

NUWE OOND!!!

Ons gaan n nuwe page begin vir die nuwe BAKKERY wat gaan oop maak!!!
Alle eer aan God dat hy hierdie projek moontlik gemaak het. Ek kan nie wag om nuwe produkte met almal te deel nie... ek kan nie wag om so baie suurdeeg brode te maak dat dit by my ore uit stroom nie... so ja... daar is n nuwe bakkery wat oop maak (met n koffie masjien!) En sodra die page oop is sal ons invites stuur vir almal

:-) "watch this space"

My hart loop oor en ek wil graag dankie se vir almal se ondersteuning tot dusver!!

Jesaja 40:4

Laat elke vallei opgevul en elke berg en heuwel laag gemaak word en laat die steil grond ’n vlakte word en die rotsagtige plekke ’n breë valle

09/07/2024

UNDER CONSTRUCTION

Vandag toets ek LAMINATED BRIOCHE🤌😬Verskillende geure en vorms, resep en oond temperature😵‍💫😅Bietjies bietjies op n slag...
25/10/2023

Vandag toets ek LAMINATED BRIOCHE🤌😬

Verskillende geure en vorms, resep en oond temperature😵‍💫😅

Bietjies bietjies op n slag tot die perfekte skilfer deeg broodjie perfek uit sal kom....

Ons probeer:

Green fig en Bacon- Bietjie droog, dit kort n Honey glaze stroopie bo op🫡

Cinnamon swirl - dis TE algemeen, maar smullend lekker🤤

N plain bun - amper soos n croissant, maar meer dig en vullend.... dit kort n bakers vla vulsel...

Toets nommer 1 is klaar, toets nommer 2 met alle veranderinge sal more plaas vind👌

30/09/2023
🍒Black Forest Brioche🍒Met n lekker cream cheese glazeMeer fotos volg.....🤤👌
30/09/2023

🍒Black Forest Brioche🍒
Met n lekker cream cheese glaze

Meer fotos volg.....

🤤👌

PASTEIS DE NATA...🫠Hierdie outjies proe op sy beste wanneer hy nog lekker warm is...Melt in the mouth flaky pastry fille...
08/08/2023

PASTEIS DE NATA...🫠
Hierdie outjies proe op sy beste wanneer hy nog lekker warm is...
Melt in the mouth flaky pastry filled with a smooth egg yolk custard and a perfectly scorched sugar top. YUM👌

🤤
21/07/2023

🤤

Heerlike kaneel rolletjies👌🍎Perfek vir n kosblik vir die kinders in hierdie koue weer!🧊Jy kan dit gevries (rou) ook koop...
11/07/2023

Heerlike kaneel rolletjies👌

🍎Perfek vir n kosblik vir die kinders in hierdie koue weer!
🧊Jy kan dit gevries (rou) ook koop, dan pop jy dit vinnig in die airfryer en VOILA!

08/11/2022
21/10/2022

Address

Citrusdal

Telephone

+27728764173

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category