Ietsie Lekkers

Ietsie Lekkers Ek is n mamma wat van die huis af bak vir ekstra geld. Ek gebruik nie fondant nie so maak nie trou/doop en sulke koeke nie. Alles is soos my pa my geleer het.

Dis die gewone goed maar dis lekker.

01/09/2026
Planne het verander.... Ons gaan al die 24ste op vakansie. Laaste bestellings kan 24ste opgetel word.
31/08/2026

Planne het verander.... Ons gaan al die 24ste op vakansie. Laaste bestellings kan 24ste opgetel word.

Ons bly al n jaar in Ceres en het amper nog geen plekke in ons omgewing gesien nie. Vandag was ons by Loxtonia Cider. Di...
29/08/2026

Ons bly al n jaar in Ceres en het amper nog geen plekke in ons omgewing gesien nie.

Vandag was ons by Loxtonia Cider. Dit was baie lekker en almal het dit geniet.

Watse plekke kan ons nog besoek in die omgewing? Iets vir die grootmense en die kinders (hulle is happy waar hulle kan hardloop)

Wil nie te ver ry nie.

Van Woensdag af is daar weer pasteie beskikbaar. WA 0828786442 om bestelling te plaas
24/08/2026

Van Woensdag af is daar weer pasteie beskikbaar. WA 0828786442 om bestelling te plaas

Onthou om jou bestelling te plaas die week.. R170‼️Ons is besig om lekker vol te raak en sal ongelukkig nie laat bestell...
17/08/2026

Onthou om jou bestelling te plaas die week.. R170

‼️Ons is besig om lekker vol te raak en sal ongelukkig nie laat bestellings kan neem nie ‼️

Het 1 môre oggend beskikbaar
14/08/2026

Het 1 môre oggend beskikbaar

Address

Hugo Str 10
Ceres

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 14:00

Telephone

+27828786442

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ietsie Lekkers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Ietsie Lekkers:

Shortcuts

Share

Category