Die Spens by Tuck In

Directions

Die Spens by Tuck In Wholesome homemade meals, fresh bakes, premium coffee, cakes & catering in the heart of Midstream.

Inspired by grandma's kitchen and made for modern family life.

Op Boss’s Day is dit ons beurt om vir Jaclyn bietjie te bederf!By Die Spens en Tuck In werk ons hard, lag ons lekker en ...
16/10/2026

Op Boss’s Day is dit ons beurt om vir Jaclyn bietjie te bederf!

By Die Spens en Tuck In werk ons hard, lag ons lekker en het ons die voorreg om saam met ’n ongelooflike baas te werk. En as jy so ’n baas het, is dit darem lekker om haar ook ’n slag op die hande te dra🩷

Jaclyn, dankie dat jy nie net ons baas is nie, maar iemand vir wie ons opreg lief is en saam met wie dit lekker is om elke dag te werk. Jy verdien al die bederf… en soveel meer.💕

Gelukkige Boss’s Day aan ons gunstelingbaas!

14/10/2026

Ons soek vir Johan!

Is jy ‘n Johan en woon in Midstream? Dan het ons ‘n lekker verrassing vir jou!

Die eerste 10 Johans wat hierdie sien en by Die Spens instap en ietsie soet of sout koop kry hul Johan-koffie verniet!

Bring jou ID saam (ja, ons gaan dit nagaan, Johan).

Tag ‘n Johan wat hierdie moet sien!

12/10/2026

Matric Farewell 2026: A Night to Remember!

It was such a privilege to serve 264 plated three-course dinners to our incredible matrics on Saturday night!

With a masquerade ball as the theme, the food fit right in with the elegance and magic of the evening.

Thank you for letting us be part of this special milestone. Congratulations, Class of 2026!

Catering

“Ek ken iemand wat…”Dalk begin jou volgende groot besigheidsgeleentheid met hierdie vier woorde! Maar eers moet die regt...
12/10/2026

“Ek ken iemand wat…”

Dalk begin jou volgende groot besigheidsgeleentheid met hierdie vier woorde! Maar eers moet die regte mense jou leer ken.

Julle het in ons peiling gesê julle soek nuwe kontakte, geleenthede en ’n netwerk waar julle kan leer én bydra.

Dis presies waarom ons by Vrouenetwerk bymekaarkom! 🌿

Kom ontmoet ander sakevroue en kry saam met dr. Lizán Maree ’n vars blik op jouself, jou mense en jou besigheid.

📅 Donderdag 15 Oktober om 09:00
📍 Die Spens, Midstream
🎟️ R240 p.p. (verversings ingesluit)

Vandag, 12 Oktober, is die LAASTE DAG om jou kaartjie op Quicket te koop!

https://www.quicket.co.za/events/398184-sy-dink-soos-lente-oktober-midstream-centurion/

Want jou volgende geleentheid begin dalk met die vrou langs wie jy gaan sit.

Ontmoet. Ontdek. Ondersteun.

08/10/2026

We have favourites. It’s you. Obviously. 🫶🏻

Refer a friend to the Huiskosklub — and get rewarded!Refer someone who signs up for any Huiskosklub membership, and you’...
06/10/2026

Refer a friend to the Huiskosklub — and get rewarded!

Refer someone who signs up for any Huiskosklub membership, and you’ll receive 1 FREE meal as our thank-you.

It’s simple:

1. Your friend signs up using your name.
2. They become a Huiskosklub member.
3. You get a FREE meal!

The more friends you refer, the more meals you can earn.

Start sharing the love of good, homemade food.

Tell your friend to whatsapp “FRIEND” to 0736543699

29/09/2026

Dis nie net die potte wat hier kook nie!

Agter die skerms by Die Spens is daar altyd iets aan die gebeur. Van vroegoggend voorbereiding en heerlike huiskos tot funksies, koeke en al die klein dingetjies tussenin.

Kom loer saam wat agter die skerms aangaan – hier is nooit ’n vervelige oomblik nie🎀

Harvest Table by Die Spens🎀Sondag, 27 September | 10:00–14:00Kom geniet ’n heerlike tradisionele boerekos-ete by Die Spe...
21/09/2026

Harvest Table by Die Spens🎀

Sondag, 27 September | 10:00–14:00

Kom geniet ’n heerlike tradisionele boerekos-ete by Die Spens.

Bespreek vooraf, want die plekke raak vinnig vol.

WhatsApp “Harvest Table” na 073 654 3699 om jou plek te bespreek.

16/09/2026

Hoe werk die Huiskosklub?

Jaclyn verduidelik dit sommer vinnig!

Geniet gesonde, smaaklike tuiskos sonder al die moeite.

Kies jou etes, bestel vooruit en ons sorg vir die res.

Nie seker of dit vir jou is nie? Probeer dit eers met 1 of 2 etes.

📲 WhatsApp “Die Spens” of “huiskos” na 073 654 3699 vir meer inligting.

Address

Retire @ Midstream Building
Centurion

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Spens by Tuck In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category