Ouma se Winkel

Ouma se Winkel OUMA SE WINKEL is bekend vir hulle tuisgebakte vars produkte. Melktert, koek, pastye, rolkoek, kolw

Geseende Kersfees aan al ons kliente, mag julle die tyd saam met julle families geniet en veilig wees tydens die kers se...
09/12/2016

Geseende Kersfees aan al ons kliente, mag julle die tyd saam met julle families geniet en veilig wees tydens die kers seisoen! Onthou om www.oumasewinkel.co.za te besoek om al julle lekkergoed vir kersfees te kry!

09/11/2016

Baie dankie vir almal se ondersteuning en dat julle ons page like! Ons staan tans op 16 likes, kom ons kry die page op 20 likes!

09/11/2016

Bestel enige 5 items onder die Savouries vir jou halff Savoury Platter. Heerlik vir n verjaarsdag, spesiale geleentheid of sommer net vir die lekkerte! www.oumasewinkel.co.za

31/10/2016

SUBSCRIBE now for NEW BOLD Recipes every Thursday! http://bit.ly/1eVfGZ1 Hi Bold Bakers! I've received a lot of request from you for a Swiss Roll Cake so thi...

Nie lus om n hele suurlemoen oop te sny nie? Kry vir jou die oulikke sitrus sprayer om jou slaaie, mengeldrankies, of an...
31/10/2016

Nie lus om n hele suurlemoen oop te sny nie? Kry vir jou die oulikke sitrus sprayer om jou slaaie, mengeldrankies, of ander lekker geregte!

Gaan 'like' ook asb gerus die page Decadent design Cakes, ons versier en bak koeke en cupcakes vir enige geleentheid.  O...
12/10/2016

Gaan 'like' ook asb gerus die page Decadent design Cakes, ons versier en bak koeke en cupcakes vir enige geleentheid. Ons maak ook 'fondant toppers' vir as julle, julle eie gebak wil versier!

11/10/2016

WERD OM TE WEET
1 Nie te koud of te warm
• Die water vir brood knie moenie te warm wees nie – dan maak dit die gisplantjie dood – maar ook nie te koud nie, want dan vertraag dit die rysproses.
2 Knie ’n barshou
• Brood-, anders as tertdeeg, wil lank geknie word sodat daar glutenontwikkeling kan plaasvind wat help dat die brood sy mooi uitgeryste vorm behou. Knie dus tot die deeg mooi glad is en nie meer aan jou hande vassit nie. Met kitsgis hoef jy nie twee keer te laat rys nie. Laat rus 10 minute, knie af, vorm en laat rys dan tot dubbel die volume.
3 Die verskil
• Pannekoeke, wafels en plaatkoekies word alles van ’n loperige beslag gemaak – die verskil lê in die dikte van die beslag, hoe dit lyk en hoeveel rysmiddel dit bevat.
• Pannekoekbeslag is baie vloeibaar, ongeveer so dik soos dik room.
• plaatkoekiebesla g is effens dikker. Wafelbeslag bevat rysmiddel, maar pannekoekbeslag min of niks. Maak pannekoeke liefs met water as melk, dan is die tekstuur ligter.
4 Bak so
Sorg dat die beslag glad is as dit klaar gemeng is en laat dit ’n halfuur lank rus. Moenie weer roer nie. Bak in ’n warm pan wat slegs aan die begin met olie uitgevee is. Moenie omdraai voor die onderkant nie styf en gaar is nie.

Bestel julle koek, platters, muffins, cupcakes, en vele meer by Ouma se Winkel. www.oumasewinkel.co.za
05/10/2016

Bestel julle koek, platters, muffins, cupcakes, en vele meer by Ouma se Winkel. www.oumasewinkel.co.za

05/10/2016

BRUINPOEDING MET JELLIE

DEEG:
2 eiers
2 eetl suiker
2 eetl botter
4 eetl meelblom
1tl koeksoda (aangemaak met bietjie melk)
2 eetl appelkooskonfyt

SOUS:
1pakkie aarbei jellie
2kop kookwater
2 eetl botter
half kop suiker

METODE:
Kook solank die stroop in groot pot en laat staan eenkant om warm te bly
Room die botter, suiker, en klits eiers by
Voeg konfyt by. Voeg koeksoda by , Voeg meel by en meng goed
Skep nou lepels vol deeg bo-op die sous.
Bak vir half uur by 180 grade.
Hierdie resep is lekker klam want die jellie maak so 'n lekker dik sous aan die onderkant met die degie wat lekker crispy en bruin bo-op is. Laat staan poeding vir tenminste half uur voor opdiening. Dit maak dat die jellie effe dikker raak met die afkoel proses.

03/10/2016

Vir verjaarsdae, basaars, funksies, en vele meer bestel nou jou eetgoedtjies soet en sout by Ouma se Winkel! www.oumasewinkel.co.za

Address

K1 Kenwill Drive, Okovango Park, Brackenfell
Cape Town
7560

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

0219823512

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma se Winkel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share