28/12/2022
Baie dankie vir elkeen wat Ouma se Winkel in 2022 ondersteun het en elke geselssie. Mag 2023 n geseënde en voorspoedige jaar wees. Mag ons elkeen net nader aan ons SKEPPER se doel vir ons lewens beweeg.
Ons is toe tot DV die 3de Januarie 2023