PS. I love Baking

PS. I love Baking The BEST bakes at the BEST prices for ANY occasion!!

Taylor Swift tema vir Mari se 11de verjaarsdag! Veels geluk πŸ’•πŸ₯³πŸ’•
11/08/2026

Taylor Swift tema vir Mari se 11de verjaarsdag! Veels geluk πŸ’•πŸ₯³πŸ’•

Isla word 6! Pragtige Barbie koek, vir n pragtige dogtertjie πŸ’•πŸŒΈ
28/07/2026

Isla word 6! Pragtige Barbie koek, vir n pragtige dogtertjie πŸ’•πŸŒΈ

Louis word 8! Krieket tema 🏏
21/07/2026

Louis word 8! Krieket tema 🏏

Veels geluk Juffrou Anthea! Ons weet jou dag was ongelooflik spesiaal β€οΈπŸŒΈπŸ’•
29/06/2026

Veels geluk Juffrou Anthea! Ons weet jou dag was ongelooflik spesiaal β€οΈπŸŒΈπŸ’•

Leo & Mason word 4! Mal oor die tema. Dit was nou β€˜n fees om die koeke te maak. Happy birthday Twins 🩡πŸ₯³πŸ©΅
24/06/2026

Leo & Mason word 4! Mal oor die tema. Dit was nou β€˜n fees om die koeke te maak. Happy birthday Twins 🩡πŸ₯³πŸ©΅

Pragtige cupcakes, vir β€˜n pragtige 13jarige dogtertjie!! Veels geluk Katrien πŸ₯³πŸ’•πŸ’πŸŽˆ
23/06/2026

Pragtige cupcakes, vir β€˜n pragtige 13jarige dogtertjie!! Veels geluk Katrien πŸ₯³πŸ’•πŸ’πŸŽˆ

Karlien word 6! Haar bday koek was vrolik en kleurvol. Veels geluk liefste Karlien πŸ’•πŸŒΈ
23/06/2026

Karlien word 6! Haar bday koek was vrolik en kleurvol. Veels geluk liefste Karlien πŸ’•πŸŒΈ

Babatee vir kleine John! Pragtige koek vir n baie spesiale geleentheid. πŸ’™πŸŒˆπŸ©΅
29/05/2026

Babatee vir kleine John! Pragtige koek vir n baie spesiale geleentheid. πŸ’™πŸŒˆπŸ©΅

Twee in Een - As Ouma 81 word & haar klein seun 18 dan bak jy so β€˜n koek, versier die nommers volgens elkeen se unieke s...
11/05/2026

Twee in Een - As Ouma 81 word & haar klein seun 18 dan bak jy so β€˜n koek, versier die nommers volgens elkeen se unieke styl en draai die koek om na die regte ouderdom vir fotos. Oulike idee en dit het regtig mooi uitgekom πŸ₯³πŸ’•πŸ₯°πŸ€—

32 jaar oud liefste Carli! Rooi en pienk oooo so mooi. πŸ’ ❀️
14/04/2026

32 jaar oud liefste Carli! Rooi en pienk oooo so mooi. πŸ’ ❀️

Address

Main Road
Cape Town
7130

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when PS. I love Baking posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to PS. I love Baking:

Shortcuts

Share