Viola's Tuisgebak

Viola's Tuisgebak Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Viola's Tuisgebak, Bakery, Kraaifontein, Cape Town.

15/10/2025

I gained 100 followers, created 1 post and received 7 reactions in the past 90 days! Thank you all for your continued support. I could not have done it without you. 🙏🤗🎉

Dis weer tyd vir vrugtekoek🎄Heerlike klam vrugtekoek gemaak met super cake mix, rooi en groen kersies, dadels en pekanne...
08/10/2025

Dis weer tyd vir vrugtekoek🎄
Heerlike klam vrugtekoek gemaak met super cake mix, rooi en groen kersies, dadels en pekanneute / sonder neute.

Prys:
1kg broodjie = R300
2.2kg ronde koek = R600

Ryp gemaak vir 4 weke met brandewyn.
Plaas bestelling asap.
Laaste dag vir bestelling 3 Nov.
Kan afgehaal word vanaf 17 Nov - 10 Des.

17/01/2025

Goeiemôre.

Produksie is in volle gang.
Bestel julle beskuit, piesangbrood, cupcakes( chocolate, vanilla en wortel) asook cupcake groote malvapoedings.

Mooi daggie

14 x Potjies Tuisgemaakte Appelkoos konfyt teen R60 elk (420g inhoud) 🍑
24/11/2024

14 x Potjies Tuisgemaakte Appelkoos konfyt teen R60 elk (420g inhoud) 🍑

26/04/2024
20/03/2024

Kom besoek my gerus môre by NGK Parow Welgelegen se Opemark vanaf 10h00 - 17h00. Hope stalletjies en lekker eetgoed.

Goeiemôre.Dis weer een van die dae paasnaweek en tyd vir kerrievis. Stokvis loins, sonder grate en vel.Plaas asb bestell...
07/02/2024

Goeiemôre.
Dis weer een van die dae paasnaweek en tyd vir kerrievis. Stokvis loins, sonder grate en vel.
Plaas asb bestellings vroegtydig. Sal gereed wees middel Maart.

600g bakkie - R90.00
1.2kg emmertjie - R180.00

04/02/2024

Pryslys vir tuisgebakte beskuit:
Pakkies tussen 470g - 500g

Karringmelk. R60.00
Anys. R60.00
All-Bran. R65.00
Muesli. R65.00
Cranberries, cherries & Sade. R75.00

Address

Kraaifontein
Cape Town
7570

Telephone

+27845872405

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viola's Tuisgebak posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Viola's Tuisgebak:

Share

Category