Help 'n Juffie

Help 'n Juffie Elektroniese hulpmiddels vir elke Juffrou. Alle ontwerpe is besikikbaar in 'n digitale PDF formaat s

Bestel nou jou TEMA PAKETTE vir 2021 en gee jou klas nuwe lewe.  Al ons tema's is beskikbaar in Engels en Afrikaans en w...
02/11/2020

Bestel nou jou TEMA PAKETTE vir 2021 en gee jou klas nuwe lewe. Al ons tema's is beskikbaar in Engels en Afrikaans en word in 'n PDF dokument aan jou gestuur.
Hier is 2 van ons SUPER populêre temas: "Boho Rainbow' en 'Llamazing Llama'.

Opening Special! Getalle plakkate in die korrekte grondslagfase skrif beskikbaar in 'n PDF formaat dokument.  Maklik om ...
17/08/2020

Opening Special! Getalle plakkate in die korrekte grondslagfase skrif beskikbaar in 'n PDF formaat dokument. Maklik om te print en te lamineer om jou klas te versier of om as flitskaarte te gebruik. Slegs R80 'n stel plakkate. Ook beskikbaar in Engels

Opening Special! Alfabet plakkate met of sonder prentjies in die korrekte grondslagfase skrif beskikbaar in 'n PDF forma...
17/08/2020

Opening Special! Alfabet plakkate met of sonder prentjies in die korrekte grondslagfase skrif beskikbaar in 'n PDF formaat dokument. Maklik om te print en te lamineer om jou klas te versier of om as flitskaarte te gebruik. Slegs R80 'n stel plakkate. Ook beskikbaar in Engels

06/08/2020

Help 'n Juffie is n aanlyn winkel wat elektroniese hulpmiddels verkoop. Mede Juffies, Mamma's en Au Pairs sal baat vind by die produkte. Alle ontwerpe is besikikbaar in 'n digitale PDF formaat sodat jy dit self kan print. Persoonlike temas kan ontwerp word. Alle werkkaarte beskikbaar in Afrikaans en Engels.
Hou die blad dop vir meer inligting🎓

04/07/2018

Thank you for 100 Likes!!! Welcome to all the new followers!
###

Elektroniese hulpmiddels vir elke Juffrou. Alle ontwerpe is besikikbaar in 'n digitale PDF formaat s

Address

Cape Town
7580

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Help 'n Juffie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Help 'n Juffie:

Share

San-Mari Desings & Event Stationary

We specialize in wedding and event stationary, laser cut decor elements and graphic design.

Whether you need help with invitations or save the dates for a wedding or party, table decor or printed elements, cake toppers and more, we do it all!

Our graphic design service will assist you with all your design needs. We do custom invitations and stationary, logo design and more