Bakoondjie Tuisnywerheid

Bakoondjie Tuisnywerheid Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Bakoondjie Tuisnywerheid, Cape Town.

18/05/2020
25/06/2019

Payday is uiteindelik hier!!!
Bederf jouself en jou familie met ietsie tuisgebak van BAKOONDJIE!!

Sondag is Vadersdag!!Het jy al ietsie vir nagereg?Kom loer in by Bakoondjie. Ons is môre oop vanaf 08:30 - 13:30
14/06/2019

Sondag is Vadersdag!!
Het jy al ietsie vir nagereg?
Kom loer in by Bakoondjie. Ons is môre oop vanaf 08:30 - 13:30

Bakoondjie is lekker vol vandag! Kom loer gerus ons is oop tot half 1🙂Hoop om julle gou gou te sien 💗
07/10/2017

Bakoondjie is lekker vol vandag! Kom loer gerus ons is oop tot half 1🙂Hoop om julle gou gou te sien 💗

04/10/2017

Hello Vriende en Vriendinne ###
Skakel gerus die winkel in verband met enige navrae oor die heerlike gebak wat ons publiseer, die nommer is 021 873 1586 en die vriendelike dames sal u graag help.
Lieflike dag vir julle almal.😃🌺

Heerlike klein / groot sout happies
04/10/2017

Heerlike klein / groot sout happies

Nog lekker soet goed, klein en groot.
04/10/2017

Nog lekker soet goed, klein en groot.

Kliente se keuse van Geleentheids koeke.>> Kom bestel gerus. Geen Geleentheids koeke word telefonies bestel nie. Daar sa...
04/10/2017

Kliente se keuse van Geleentheids koeke.
>> Kom bestel gerus. Geen Geleentheids koeke word telefonies bestel nie. Daar sal 'n 50% Deposito verwag word indien daar 'n bestelling geplaas word.

Address

Cape Town
7655

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:30
Tuesday 09:00 - 17:30
Wednesday 09:00 - 17:30
Thursday 09:00 - 17:30
Friday 09:00 - 17:30
Saturday 08:30 - 13:30

Telephone

0218731586

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakoondjie Tuisnywerheid posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share