20/10/2026
๐๐ฅ PROUD SPONSORS OF WESBANK RUGBYKLUB! โค๏ธ
At Smokey Joe Sauces & Spices, weโre proud to support our local rugby heroes and be part of their journey to Top 12! ๐ช๐
Supporting our community, building dreams and making a difference โ thatโs what itโs all about! ๐
Smokey Joe โ Adding flavour to the game! ๐ถ๏ธ๐ฅ
Wesbank Rugbyklub sรช opreg dankie aan ons Hoofborg, Mount Royal Golf & Country Estate asook Smokey Joe, Gans Tours, PL Clothing, Mercedes-Benz Malmesbury , Swartland Funerals en Zwaan Konstruksie.
Dankie dat julle bereid was om diep in jul sakke te delf en dit moontlik te maak dat ons Top12 spelers, afrigters en bestuur met trots, netjies en as een eenheid kan staan. Julle ondersteuning beteken vir ons baie meer as net klerasie.... dit wys dat julle in die klub en ons Top12 droom glo.
Mag elkeen van julle se besighede ryklik geseen word. Aan al ons ander borge ook.... dankie dat julle deel is van Wesbank se storie.