13/01/2022
π₯° Valentyns Dag geskenke π₯°
Die jaar is lekker op dreef en voor ons ons oΓ« kan uitvee is dit alweer Valentyns dag. Bederf daai spesiale persoon in jou lewe. Bestel julle geskenke vroegtydig voor ons weer te vol raak.
Belstellings word geplaas via Whatsapp op 065 741 7134. Optel punt is in Brackenfell Protea Hoogte. N 50% deposito sal verhef word met jou bestelling. GEEN AFLEWERINGS NIE.