31/05/2026
Giggel en Groei Speelskool het Vrydag sy heel eerste ouma- en oupadag gehad!
Dit was ‘n ongelooflike spesiale oggend. Baie dankie aan almal wat deel was van hierdie kosbare oggend.
💚💛
Ek is ‘n gekwalifiseerde Grondslagfase juffrou wat ‘n verskil in jong kinders se lewe wil maak. Hier sal kinders giggelend kan groei in ‘n liefdevolle omgewing.
Cape Town
7580
| Monday | 07:00 - 17:30 |
| Tuesday | 07:00 - 17:30 |
| Wednesday | 07:00 - 17:30 |
| Thursday | 07:00 - 17:30 |
| Friday | 07:00 - 17:30 |
Be the first to know and let us send you an email when Giggel en Groei Speelskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to Giggel en Groei Speelskool: