Van Koeke tot Krummels

Van Koeke tot Krummels Heerlike vars koeke en terte, koekies en beskuit wat slegs op bestelling gebak word
Tema koeke en cupcakes vir elke okkasie en geleentheid

18de verjaarsdag koek vir Ε‰ baie spesiale meisie 😍πŸ₯‚πŸ€©
27/01/2020

18de verjaarsdag koek vir Ε‰ baie spesiale meisie 😍πŸ₯‚πŸ€©

Heerlike Suurlemoenkoek, Peppermint Crisp Tert en Lemon Meringue Tert vir Oupa gebak vir sy 74ste verjaarsdag vandag.
23/05/2019

Heerlike Suurlemoenkoek, Peppermint Crisp Tert en Lemon Meringue Tert vir Oupa gebak vir sy 74ste verjaarsdag vandag.

21/03/2019

Hello almal!!

Hierdie boodskap is maar net om te se ek bak nie meer koeke nie... net vir my huismense!

Baie dankie vir almal wat my ondersteun het... ek het nou 'n nuwe groep waar ek al my produkte in adverteer wat ek verkoop... Julle is welkom om te join as julle nog nie deel is daar nie.

https://www.facebook.com/groups/474289646239287/?ref=share

Geniet julle vakansie dag πŸ€©πŸ€—

My meisiekind se 17de verjaarsdag koek.Sjokelade in oorvloed gewees hierdie
03/02/2019

My meisiekind se 17de verjaarsdag koek.

Sjokelade in oorvloed gewees hierdie

Toolbox koek πŸ”¨πŸ› πŸ”§πŸ”©πŸ˜ŽAlles is eetbaar behalwe die bord waarop die koek staan!! 1ste koek in Ε‰ lang tyd πŸ’ͺπŸ₯‚πŸ’–
09/08/2018

Toolbox koek
πŸ”¨πŸ› πŸ”§πŸ”©πŸ˜Ž

Alles is eetbaar behalwe die bord waarop die koek staan!!
1ste koek in Ε‰ lang tyd πŸ’ͺπŸ₯‚πŸ’–

Toolbox Cake in the making....Watch this space... πŸ˜ŽπŸ˜ŽπŸ˜ŽπŸ”¨πŸ› πŸ”§πŸ”©
08/08/2018

Toolbox Cake in the making....
Watch this space... πŸ˜ŽπŸ˜ŽπŸ˜ŽπŸ”¨πŸ› πŸ”§πŸ”©

Dankie vir almal se ondersteuning in 2016!!Julle is die beste !!!!Mag 2017 vir julle almal voorspoed bring en mag elke t...
02/01/2017

Dankie vir almal se ondersteuning in 2016!!
Julle is die beste !!!!
Mag 2017 vir julle almal voorspoed bring en mag elke tree geseΓ«nd wees
###

Diertjie cupcakes
15/09/2016

Diertjie cupcakes

06/09/2016
Plaaskoek vir Γ± plaasklong
27/08/2016

Plaaskoek vir Γ± plaasklong

Katte koek vir Γ± baie spesiale vriendin se verjaarsdag vandag πŸ’–
07/07/2016

Katte koek vir Γ± baie spesiale vriendin se verjaarsdag vandag πŸ’–

Address

Brits
0265

Telephone

0826695985

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Koeke tot Krummels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Van Koeke tot Krummels:

Share