Die Plaas Kombuis

Die Plaas Kombuis Sweet Treats,Cookies,cakes,Birthday packs and more

15/01/2026
Terme & Voorwaardes – Die PlaasKombuis• Ons bak net op bestelling – jou bestelling is bevestig sodra betaling ontvang is...
13/01/2026

Terme & Voorwaardes – Die PlaasKombuis

• Ons bak net op bestelling – jou bestelling is bevestig sodra betaling ontvang is.

• Bestellings moet asseblief [48 uur] vooraf geplaas word.

• Aangesien alles spesiaal vir jou gemaak word, is daar geen terugbetalings op pasgemaakte bestellings nie.

• Kansellasies binne [24 uur] voor afhaal/aflewering
kwalifiseer ongelukkig nie vir ’n terugbetaling nie.

• Afhaal geskied op vooraf gereëlde tye.

• Aflewering is beskikbaar teen ekstra koste (indien moontlik).Ons is geleë in Beestekraal maar kan aflewering doen in Brits.

• Aflewering geskied op eie risiko. Alhoewel ons groot sorg dra met vervoer, kan ons nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige skade wat tydens vervoer ontstaan as gevolg van padtoestande of omstandighede buite ons beheer nie.

• Ons produkte kan neute, gluten, eiers en suiwel bevat – laat weet ons asseblief van enige allergieë.

• Ons neem graag foto’s van ons baksels vir sosiale media, tensy jy vooraf anders versoek 💕

📌 Deur ’n bestelling te plaas, stem jy in tot hierdie terme. Dankie vir jou ondersteuning van my klein besigheid!

13/01/2026
Dankie vir jou bestelling Elize🎀
13/01/2026

Dankie vir jou bestelling Elize🎀

Springbok koek en Cupcakes 🇿🇦
27/11/2025

Springbok koek en Cupcakes 🇿🇦

Winnie The Pooh🐻
27/11/2025

Winnie The Pooh🐻

Klam Sjokelade mousse koek
27/11/2025

Klam Sjokelade mousse koek

Address

Ged 5 Van Die Plaas Liefling 204 Jq
Brits
0250

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Plaas Kombuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Plaas Kombuis:

Share

Category