05/01/2025
Goeie dag, neem asseblief kennis, dat ek geen verdere bestellings op Mini donuts gaan neem nie.
Ek wil vir elke persoon wat my so getrou ondersteun het oor die jare, baie dankie sรช.
Groete, Rozelle