05/11/2025
đ Vrolik & Kleurvol Kersmark â Bredasdorp đ
đ
28 & 29 November 2025
đ Suidpunt Dienssentrum, Hopleystraat 12, Bredasdorp
Die Suidpunt Dienssentrum nooi jou hartlik uit na hul Vrolik & Kleurvol Kersmark â ân feestelike mark vol geselligheid, handgemaakte produkte en heerlike smulpaaie.
đ Tye:
âĸ Vrydag 28 November: 10:00 â 20:00
âĸ Saterdag 29 November: 08:00 â 14:00
Kom kuier saam en geniet die feestelike atmosfeer! đ
đ° Sugar Delights is trots om deel te wees van hierdie besonderse geleentheid en sal ân kindertafel vol prettige items hÃĒ â sowel as heerlike koeke en lekkernye vir jonk Ên oud.
Kom proe, kuier en vier die begin van die feestyd saam met ons! đâ¨