Koek & Krummels

Koek & Krummels We bake the most amazing, delicious, fresh AND gorgeous cakes, cupcakes and cookies!

Pikaaaachu 😃🤩
26/03/2022

Pikaaaachu 😃🤩

Lekker verjaar, liefste Sumé 🩰🎂
05/03/2022

Lekker verjaar, liefste Sumé 🩰🎂

Ooooe hierdie was 'n lekker koek om te versier. Girly girl koek vir 'n 7de verjaarsdag 🌸🎂Vir bestellings, whatsapp 081 4...
26/12/2021

Ooooe hierdie was 'n lekker koek om te versier. Girly girl koek vir 'n 7de verjaarsdag 🌸🎂

Vir bestellings, whatsapp 081 444 5610

'n Dinosaur koek vir 'n spesiale seuntjie 🦖🦕🌈 koek met vanilla buttercream. My gunsteling koeke is waar 'n kliënt vir my...
16/12/2021

'n Dinosaur koek vir 'n spesiale seuntjie 🦖🦕
🌈 koek met vanilla buttercream.
My gunsteling koeke is waar 'n kliënt vir my 'n rigting gee waarin ek moet werk, maar my steeds toelaat om kreatief te wees en my eie stempel daarop te sit!

Nutella & Red Velvet 🍪 hierdie oukies is LUUKS. R100 vir 'n pakkie van 5. Vir bestellings whatsapp 081 444 5610
09/12/2021

Nutella & Red Velvet 🍪 hierdie oukies is LUUKS.

R100 vir 'n pakkie van 5.

Vir bestellings whatsapp 081 444 5610

Hierdie boksies is perfek vir 'n date night by die huis of 'n lekker piekniek in die buitelug! Ek is seker juffrou sal o...
08/12/2021

Hierdie boksies is perfek vir 'n date night by die huis of 'n lekker piekniek in die buitelug! Ek is seker juffrou sal ook nie kwaad wees om met iets so lekker bederf te word nie 🙃

Jy kies hoe groot jou boksie moet wees, asook die geure van die kolwyntjies en koekies!

Semi-naked vanilla sponskoek met vars blomme vir 'n kombuistee.Bestel jou volgende koek by ons - ons waarborg jou daar s...
08/12/2021

Semi-naked vanilla sponskoek met vars blomme vir 'n kombuistee.

Bestel jou volgende koek by ons - ons waarborg jou daar sal net krummels oorbly 😉

Wortelkoek....need I say more?!
08/12/2021

Wortelkoek....need I say more?!

Chocolate Ganache koek 🍫🎂Julle! Hierdie koek is chocolate bo-op chocolate!! Hy is diep lekker. Gevul met chocolate butte...
08/12/2021

Chocolate Ganache koek 🍫🎂
Julle! Hierdie koek is chocolate bo-op chocolate!! Hy is diep lekker.
Gevul met chocolate buttercream en afgerond met 'n heerlike sagte chocolate ganache!

🌈kolwyntjies om jou dag op te kikker!
08/12/2021

🌈kolwyntjies om jou dag op te kikker!

Address

Brackenfell

Telephone

+27814445610

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Koek & Krummels posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category